Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Andries Bezuidenhout. Die wiskunde van skaduwees

30 August 2013 By Versindaba

Ek is nie goed met geleentheidsverse nie (die meeste gedigte neem maande om te voltooi), maar ek sou graag vandag een wou skryf. Dis vandag Louis se verjaarsdag en heel toevallig is Desmond en Claire se dogter vanoggend gebore. By gebrek aan ʼn geleentheidsgedig, plaas ek een in wording – oor lewensiklusse, afstand en poëtiese…

Read More

Louis Esterhuizen. Hugo Claus binnekort in Engels beskikbaar

29 August 201330 August 2013 By Versindaba

  Goeie nuus is dat Archipelago Press pas bekend gemaak het dat hulle ‘n keur uit Hugo Claus se gedigte in Engels gaan publiseer. Die gedigte in Even Now is deur die bekroonde vertaler David Colmer uit Nederlands vertaal en sal in November beskikbaar wees. Volgens die aankondiging die volgende: “Claus’s poetry has been marked…

Read More

Marlies Taljard: Valstande in ‘n glas

27 August 201324 June 2014 By Marlies Taljard

Die gedig Apostase in Marius Crous se bundel Vol draadwerk (2012) verbeeld die sprekende ek se afvalligheid van die Christelike godsdiens. Dit is nie toevallig dat dié gedig in die afdeling staan wat heet Aufhebung nie – ‘n woord wat vertaal kan word met “uitkansellering”, “opheffing”, “afskaffing” en “ongeldig verklaring”. Hierdie is een van die…

Read More

Louis Esterhuizen. Die digter op die markplein

27 August 201328 August 2013 By Versindaba

  Einde verlede maand het Aaron Belz, redakteur van Curator Magazine  en ‘n digter met drie digbundels op sy naam, die volgende advertensie op Craiglist geplaas: “Poet available to begin work immediately. Capable in rhyme and meter, fluent in traditional and contemporary forms. Quotidian observations available at standard rate of $15/hour; occasional verse at slightly…

Read More

René Bohnen. Geel is die dal van doodskaduwee

25 August 201320 July 2024 By admin

In Augustus is Gauteng maar vaal. Daarom was ek baie dankbaar vir ʼn geskenk wat ek uit die bloute ontvang het:10 dae of so in die omgewing van die Tuinroete – ek hoef net petrol te betaal. En ek weet die suikerkanne blom. Volgens die neurowetenskaplikes verval ons maklik in alfagolwe in die brein wanneer…

Read More

Louis Esterhuizen. Jane Yeh, ‘n opwindende jong Britse digter

22 August 201314 August 2013 By Versindaba

  Poetry International Web bly darem maar ‘n bron van opwindende ontdekkings … So ontdek ek onlangs aan die hand van ‘n oorsigartikel deur Katy Evans-Bush die opwindende jong Britse digter, Jane Yeh (foto), wat selfs na net twee digbundels beskou word as een van die mees belangrike ‘nuwe stemme’ in hul digkuns. So was…

Read More

Louis Esterhuizen. Broeiende verset teen Rusland se vergryp aan menseregte

20 August 201320 August 2013 By Versindaba

Die Russiese regering se vergrype aan menseregte is welbekend; trouens, wêreldwyd begin al hoe meer stemme opklink in verset teen president Putin en sy trawante. So was daar onlangs die openbare versoek deur PEN International ten gunste van internasionale protesaksie teen die politieke aangehoudenis soos Mikhail Khodorkovsky en Platon Lebedev op 25 Oktober vanjaar. “In…

Read More

Andries Bezuidenhout. Een aand in die steakhouse op Kathu

18 August 2013 By Versindaba

Kokosneuthare uitgedun deur son en orkaan en nou blink die dop ligroos in restaurantgloeilamp, sy ken hoenderhaanlelle, hees gekraai, waar hy oorkant haar die spyskaart afkeur – karige keuse in herwinde olie gebraai. Haar kuif ʼn kantgordyn deur menige somer geskeur, ore ʼn plaasfoonsentrale se uitgekuierde belle, lipstiflyne wat in mondhoekplooie verdamp. Mý mense hierdie,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon