Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Louis Esterhuizen. Wanneer digters spoor vat na die verlede

12 September 201313 September 2013 By Versindaba

‘n Besonder interessante publikasie wat hierdie naweek aan die handel beskikbaar gestel word, is Spoorvat – Skrywers en herinneringe wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Lapa uitgegee word.  Met dié pretloop is daar sommer ‘n hele trop digters wat die wandeling meemaak, te wete Andries Bezuidenhout,  Zandra Bezuidenhout, Clinton V. du Plessis, Hans du Plessis, Heilna du Plooy, Louis Esterhuizen,  Joan Hambidge,…

Read More

Andries Bezuidenhout. Musiek vir die narsissistiese eeu

10 September 2013 By Versindaba

Die Kanadese band Arcade Fire het ʼn paar jaar gelede ʼn Grammy vir hul album “The suburbs” gewen en het sedertdien voor veel groter gehore as in die verlede gespeel. Nou wag almal vir die volgende album om te sien hoe hulle op die sukses reageer – ʼn bietjie soos ʼn kultusdigter se eerste bundel…

Read More

Louis Esterhuizen. Twee digters onder gunstelinge vir Nobelprys vir Letterkunde

10 September 20137 September 2013 By Versindaba

  Oor ‘n maand is dit weer tyd vir die aanwys van vanjaar se Nobelpryswenner vir Letterkunde en die jaarlikse raai-raai-riepa-speletjie het reeds begin. So het die beroepswedders verlede week hul loting ten opsigte van gunstelingkandidate bekend gemaak en oudergewoonte wemel die lys met die usual suspects. Volgens Ladbrokes, wat as die vernaamste van dié…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die digter – vertaling van ʼn gedig deur Ko Un

8 September 2013 By Versindaba

Nog altyd was hy ʼn digter. Kinders het na hom as ʼn digter verwys en vroue ook. Hy was beslis ʼn digter, meer as enigiemand anders wat ek ken. As hulle hom teëkom het selfs otte en bosvarke digter gegrom. Hy’s dood toe hy terugkeer van ʼn epiese reis. Geen digterlike woord in sy kamer…

Read More

Hannalie Taute. Skitterende meisies, winkelpoppe en fantasie

5 September 20136 September 2013 By Versindaba

Wat het Sonja Heroldt en Lauren Beukes in gemeen mag jy dalk wonder.  Seker nie veel nie, maar kom ons kyk hoe pas die legkaart inmekaar…..terwyl ek my gedagtes hier onder orden. Ek (en ander kunstenaars) is onlangs uitgenooi om deel te neem aan ʼn uitstalling ten bate vir Rape Crisis via Kurator Jacki Lang en…

Read More

Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op Marlene van Niekerk

3 September 201327 August 2013 By Versindaba

  Met Poetry International Web se nuutste uitgawe word daar onder andere op Marlene van Niekerk, wie se derde bundel Kaar einde September verwag word, gefokus.  In sy uitstekende – en nogal omvattende – oorsigartikel, tipeer Leon de Kock haar digkuns soos volg: “Van Niekerk’s work is distinguished by several factors, among them an almost…

Read More

Desmond Painter. Oor vaders en digters, geboorte en dood

31 August 2013 By Versindaba

My en Claire se dogtertjie, Hania, is gisteroggend gebore, dus was my gedagtes by nuwe lewe eerder as die dood. Dit was nogtans hartseer om te lees dat Seamus Heaney op dieselfde pragtige oggend oorlede is. Tydens my jare by die Rhodes Universiteit, iewers in die vroeë 2000s, het Heaney ʼn eredoktorsgraad daar ontvang. Hy…

Read More

Amanda Lourens. Final: (Show Markup)?

30 August 201330 August 2013 By Versindaba

  In ’n onlangse artikel van Saartjie Botha besin sy oor die gerangeerde rol van handskrif in ons rekenaar-era.  Sy vertel dat skryf met die hand die intuïtiewe regterbreinkomponente van waarneming en herkenning aktiveer, en dus is ons eintlik besig om hierdie intuïtiewe prosesse te verloor wanneer ons op rekenaars of tablette skryf.  Sy maak ook die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon