Via ‘n skakel by Poetry Foundation beland ek by NBC Latino se webblad waar berig word dat die relatief onbekende Kubaanse digter, Jozé Kozer (Havana, 1940), se werk vanjaar met die gesogte Pablo Neruda Ibero-American Poësieprys bekroon word. Die prysgeld beloop $60,000, plus ‘n medalje en sertifikaat, en dit is verlede Vrydag deur die Chileense…
Category: Binneblik
Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.
Louis Esterhuizen. Die dawerende stiltes van Yannis Ritsos
Oor Archipelago Press het ek al dikwels geskryf aangesien hulle loshande een van my gunsteling-uitgewerye is; in hoofsaak vanweë die magdom internasionale digkuns wat hulle in vertaling aan die poësieliefhebber bied … Nou het hulle verrassend genoeg eergister bekend gemaak dat hulle ‘n nuwe webblad op die internet gevestig het , en getrou aan Archipelago se…
Louis Esterhuizen. Oor poësie, prosa en prosaverse
Verlede naweek, tydens Montagu se Breyten Breytenbach Boekefees moes ek praat oor die problematiek van tyd in die poësie en hoe ek dit in my bundel Wat die water onthou (2010: Protea Boekhuis) gereflekteer het. Tydens my navorsing vir dié geleentheid lees ek toe ‘n besonder interessante artikel, “Is it poetry or prose?“, deur Caleb…
Desmond Painter. Mahmoud Darwish se gedig oor Edward Said
Vanmiddag toe ek op Facebook gaan loer, kom ek af op hierdie mooi foto van Edward Said en Mahmoud Darwish – en onthou toe ook die pragtige gedig, ‘Counterpoint’, wat Darwish na Said se dood (in 2003 – dit is ook al 10 jaar gelede, kan jy dit glo?) geskryf het: Counterpoint – Mahmoud Darwish NEW YORK….
Gisela Ullyatt. Mame se kindjie: gedigte oor gestorwe kinders.
Pablo Picasso. Moeder en Kind. Vir Liam jy’s ’n klein pienk planeet met ’n ses-en-dertig grade Celsius son, waar jy vandaan kom is dit altyd mooiweer is dit altyd warm jou ouers wentel om jou in hul eie bang bane. jou stil ma met haar vars keisersnit-wond. jou pa met sy grysgroen oë, wie sy…
Andries Bezuidenhout. Doop – ʼn gedig oor hysbakke
Leonard Cohen vertel graag van die hysbak in die Chelsea Hotel in New York. Die hysbak is ʼn tipe tegnologie waarvan hy baie hou. Dis eenvoudig. Jy druk ʼn knoppie en dit neem jou na die vloer waar jy wil wees. Een keer het hy vir Janis Joplin in die hotel se hysbak raakgeloop. Sy’t…
Louis Esterhuizen. Opstootjies in die Amerikaanse hoenderhok
In die Amerikaanse lettere woed daar tans ‘n hewige debat oor die stand van hul digkuns. Dit volg nadat Mark Edmundson in die nuutste uitgawe van Harper’s ‘n artikel gepubliseer het onder die titel “Poetry Slam, or, the decline of American verse”. Hierna het Ron Charles verlede week (24 Junie) reageer met “Why…
Andries Bezuidenhout. Johann Lodewyk Marais as feesdigter – fotobeeld
Johann Lodewyk Marais was die eerste Afrikaanse digter om as die Innibos kunstefees se feesdigter aangewys te word. Tydens ʼn geleentheid by die fees is ʼn oorkonde deur Chris Barnard aan hom oorhandig. Elize Cawood het gedigte uit sy agt digbundels voorgelees en ʼn oorsig van sy loopbaan as digter gegee. Luna Paige het twee…
