Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Hannalie Taute. Tipies.

29 May 201329 May 2013 By Versindaba

Elke dag verbaas my 2 jarige seuntjie my met ʼn nuwe woord of sin.  Ek is verstom oor die aanleer van woorde by kinders in so ʼn kort tydperk.  Na 35 jaar sukkel ek maar nog soms baie om woord en beeld bymekaar te bring, of net om my gedagtes samehangend te orden. Terwyl ek…

Read More

Louis Esterhuizen. Hermetiese digkuns, danksy die genade van die raaisel

28 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Die hele kwessie van hermetiese poësie is iets wat wêreldwyd in bykans alle vername digkunste weldeeglik gevestig is, terwyl dit hier by ons eintlik nog nooit inslag gevind het nie. Trouens, met die uitsondering van Gilbert Gibson, twyfel ek of daar enige Afrikaanse digter is wat as ‘hermeties’ (of te wel ‘ondeurdringbaar’) beskryf sal…

Read More

Louis Esterhuizen. W.H. Auden se verlore joernaal gevind …

23 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Groot opgewondenheid heers in die internasionale boekgemeenskap nadat The Independent bekend gemaak het dat ‘n joernaal van W.H. Auden (foto), wat vir dekades as “verlore” geag was, inderdaad gevind is: “Auden, who died in 1973 aged 66, wrote the journal between August and November 1939. It gives an insight into the poet whose works…

Read More

Desmond Painter. Die huis in Valparaíso

22 May 2013 By Versindaba

Ons was nou onlangs vir twee weke in Chile. Twee weke is te min, veral as jy wyer as Santiago wil verken, maar dit is ook beter as niks. Ons het onder andere twee van Pablo Neruda se drie huise besoek. Die een in Santiago, natuurlik, want dit was net twee moltreinstasies van ons hotel…

Read More

Louis Esterhuizen. Oscar Wilde se ongepubliseerde gedig behaal ‘n rekordprys tydens veiling

21 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Waarskynlik was Oscar Wilde (foto) in sy lewe die mees verguisde individu in Koningin Victoria se ganse Groot Brittanje. Maar nou, bykans 140 jaar na hy ‘n gedig – wat hy met die hand geskryf het, uiteraard, en nooit gepubliseer het nie – het hy beslis die laaste lag aangesien dié gedig, Heart’s Yearning,…

Read More

Desmond Painter. Lights, cameras, action!

17 May 2013 By Versindaba

In die kar op pad stad toe, net verby die Cape Town Film Studios, sien ek ʼn hoer helder oordag op ʼn klip langs die vuil sloot sit en loer in die rigting van die verby- skommelende verkeer: sy’t haar moves by Sharon Stone geleer.

Read More

Louis Esterhuizen. Mars toe en terug in sewentien lettergrepe

16 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Soos ons almal weet, het die astronomiese ontwikkeling in moderne tegnologie tot gevolg dat selfs Mars deesdae net ‘n haikoe ver is … En nou, volgens ‘n berig by Poetry Foundation, het NASA besluit om dié beginsel sommer baie letterlik te demonstreer: “NASA is inviting poets and space-afficionados to pen their best haiku to…

Read More

Andries Bezuidenhout. Black History Month

15 May 2013 By Versindaba

sê die man se T-hemp wat op kampus by my verbystap. Gewapen met latté en croissant gee ek die glimlag, daardie skinny decaf een wat sê: “ons is nie almal so nie” maar weet dat ons eintlik almal so is al dink nie ek of hy so nie – ek en die man met die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon