Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Louis Esterhuizen. Wanneer jy moeg is daarvoor om ‘n man te wees …

2 July 20132 July 2013 By Versindaba

  Harold Norse (foto) is een van die vergete digters van die sogenaamde Beat-generasie. Daarom dat dit so ‘n lekker verrassing was om via ‘n skakel by die Poetry Foundation op City Lights Booksellers – ja, daardie legendariese boekwinkel in San Fransisco – se webtuiste af te kom waar hulle ‘n gedig van Harold Norse…

Read More

Louis Esterhuizen. Die gedig as waarheidsbeeld van die lewe

27 June 201327 June 2013 By Versindaba

  “Poetry’s only obligation is to the truth. Whether this truth is widely popular or not, is irrelevant. It should be the best truth possible and that is the only quality that gives it any hope of survival.” (George Szirtes) Hoe vreemd dat selfs maande na die onlangse Dansende Digtersfees by Spier daar nog steeds…

Read More

Louis Esterhuizen. Ekopoësie en die droogdok van menslike begeerte

25 June 20137 June 2013 By Versindaba

  Dat die hele kwessie van ekologie en die sogenaamde “groen”-poësie toenemend van belang raak in ons eie digkuns, is ‘n gegewe. Vroeër vanjaar was daar hoeka ‘n “Eco-poetics Conference” aangebied by die UC Berkeley en Evelyn Reilly, wat een van die aanbieders was, het dan ook haar lesing, getiteld  “Environmental Dreamscapes and Ecopoetic Grief,”…

Read More

Desmond Painter. Kopskote: PEN Afrikaans se nuwe blogruimte

22 June 2013 By Versindaba

Besoek gerus PEN Afrikaans se nuwe blogruimte, Kopskote. Dit word tans deur my en Sonja Loots behartig, en ons hoop om dit ‘n lewendige ruimte te maak waar kwessies rondom letterkunde, menseregte en politiek bespreek sal word. Vir die wat nog nie weet nie, PEN Afrikaans is ‘n lid van PEN Internasionaal, en ons missie word soos volg…

Read More

Louis Esterhuizen. Om ‘n gedig objektief te kan beoordeel

20 June 20137 June 2013 By Versindaba

  Ons almal weet watter tameletjie die “objektiewe” beoordeling van ‘n gedig is; veral omrede ‘n gedig op soveel verskillende maniere met haar onderskeie lesers in gesprek tree. Nou het dit gebeur dat – in ‘n poging om die waardebepaling van ‘n gedig op meer vaste grond te plaas – ‘n  groep Australiese rekenaarkundiges onder…

Read More

René Bohnen. Op die grenslyn van oorgang

18 June 201318 June 2013 By admin

Gesprekke op Facebook is maar soos enige sosiale interaksie – dit het die potensiaal om interessant te raak. So gebeur dit een aand dat ek tegelyketyd drie aparte kubergesprekke aan die gang het; een in Kanada, een Pretoria en een in Grootbrak. Twee gaan oor liminaliteit, die ander oor ʼn selakant. Teen middernag begin ek…

Read More

Louis Esterhuizen. Tadeusz Różewicz oor die digkuns en die etiek daarvan

18 June 201321 June 2013 By Versindaba

  Foto deur: Ela Lempp. Die Poolse digkuns is inderdaad geseënd met ‘n aantal formidabele digters, waaronder die Nobelpryswenners Wisława Szymborska en Czesław Miłosz, plus die “kon-net-sowel-gewen-het”-kandidate soos Zbigniew Herbert en veral die weergalose Tadeusz Różewicz (foto). SJ Fowler, wat ‘n onderhoud vir 3:AM Magazine met die 91-jarige Różewicz gevoer het, begin sy onderhoud met…

Read More

Hannalie Taute. Bloubaard: vir Vadersdag

14 June 201316 June 2013 By Versindaba

Party mans het sagte baarde, ander harde baarde, sommige het selfs blou baarde.  My man besit geen blou haartjie, terwyl my pa, indien hy hare/baard sou had, dit blou sou wees. Eers was daar ʼn foto nog voordat ek n gedagte was- die foto is êrens verlê tydens ons ‘groot trek’. Toe was daar die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon