Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Hannalie Taute. In gesprek met Sjaka S. Septembir

16 April 201316 April 2013 By Versindaba

  (in gesprek met Hannalie en haar rooi/blou diagonalestreep masker)   vasbeslote gedagtes sit diep in die kristal van jou oë waar lewe beweeg   wynrooi en ligblou braaksel-lyne oor die voordeur van jou gesig waar kinders geheues los torring in die saamheg van wang, na neus, na oogbank tot die gelaat saam in een…

Read More

Carina van der Walt. Leo Vroman word 98.

15 April 2013 By Versindaba

  LEO VROMAN WORD 98   Die Nederlandse digter Leo Vroman het op 10 April vanjaar 98 jaar oud geword. Daarmee is hy die grootste, langslewende digter van Nederland. Hy is in Gouda gebore. Vroman het in 1946 gedebuteer en ’n jaar daarna na die VSA verhuis, waar hy steeds in New York woon. In…

Read More

Philip de Vos: ‘n Kiekie plus ‘n versie #1

14 April 2013 By Versindaba

Hoe ver moet ek reis na Heuningkrans?   “Myle!” skree die wildegans.   “Duisend!’ krys die tarentaal: “Heuningkrans sal jý nooit haal!”   “Naby!” sing die geel kanarie: “Reis net voort tot Jannewarie!”   “Nee!” sê die meeu: “Verby! Verby! Heuningkrans sal jy nimmer kry!”   – Philip de Vos

Read More

Marlies Taljard. Digterlike inspirasie

14 April 201314 May 2013 By Marlies Taljard

In my vorige blog het ek begin met ‘n bespreking van skrywers se kommentaar op die skryfhandeling, na aanleiding van Antjie Krog se gedig “skryfode” uit die bundel kleur kom nooit alleen nie (2000) (Waar tussen hakies slegs na ‘n getal verwys word, word ‘n bladsy uit dié teks bedoel). Ek sit hierdie bepreking voort…

Read More

Marlies Taljard: Die skryfproses: “skryfode” van Antjie Krog

6 April 201314 April 2013 By Marlies Taljard

Skryf oor die skryfproses is in die huidige postmoderne tydsgewrig algemeen onder skrywers. Tog bly dit steeds fassinerend hoe skrywers hierdie proses beleef en watter metafore hulle aanwend om oor skryf te skryf. In die volgende paar blogs wil ek Antjie Krog se gedig skryfode (Krog, 2000:66) onder die vergrootglas plaas – ‘n gedig waarin…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die oorsprong van taal

5 April 2013 By Versindaba

Die skets hier bo is deur John Walter Gregory – Berg Kenia, n.a.v. ʼn besoek aan Oos-Afrika in 1892 en die jaar daarna. Argeologiese gegewens dui daarop dat die eerste vorme van menslike lewe in die skeurvallei ontstaan het. Ek torring aan ou gedigte en krap op die web rond vir beelde. Daar is afbeeldings…

Read More

Andries Bezuidenhout. Om te gaan woon in die stad wat brand

27 March 2013 By Versindaba

Ek gaan koop vanoggend koffie saam met Banerjee, ʼn kollega van die VSA. Hy’s hier om sy doktorsgraad in publiseerbare artikels te omskep as deel van die universiteit se post-doktorale (meer informeel bekend as die “pousdôk”) program. Hy’s oorspronklik van Indiese afkoms, praat Oerdoe by die huis in Indië, maar kan homself ook in Hindi…

Read More

Philip de Vos: Gedig sonder woorde # 3

25 March 2013 By Versindaba
Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon