Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Eekhoring

21 April 2026 By Versindaba

  Eekhoring (Ina Rousseau)   Vroegoggend klop ‘n eekhoring bruin aan die voordeur met ‘n boodskap in sy klein pootjies biddend: ‘n verweer.   Jare gelede in haar digterstuin skaai ‘n parmant in eendeweer ‘n vers onklaar vol spelde en naalde.   Waarna soek hierdie alleenloper? Eerbiedig knik hy sy koppie en sê ame, skarrel…

Read More

Meyer van Rensburg. Hartseer

21 April 2026 By Versindaba

  Hartseer   Hartseer het begin: ’n somber harmonie van liede ongesing my droom stap malhuis met skelle kleur wat lossies hang eenrigting loop my straat. Hartseer is die naam: ’n blou ballade wat vererger met die faam die groot verlange wys my wense was beskaam, begeerte dra die blaam. Hartseer in ’n glas hallusinerend…

Read More

Natasha Harmse. Naguil

21 April 2026 By Versindaba

  Naguil   Halfvyf rys ʼn wolk koolstofmonoksied, ʼn golf rumoer accelerando die reeks rewolerende motors wat halfses oorslaan in rallentando as vandag se laaste skemerswerwers op weg na tussenposetuistes die straat verlaat voor die nagritme in ontheemde ondertone uitspeel tot op die spil wanneer die naguil, gesant van Sisifus in die helder stilte weemoedig…

Read More

Jomaine Anderson. Die Feetjie

21 April 2026 By Versindaba

  Die Feetjie   Ek ken ‘n feetjie, as ek my nie verbeel Wat weet ek van haar? Glad niks nie, dog veel Waar is sy nou? Waar kan ek haar vind? Sy’s tussen die bome, sy’t verdwyn met die wind   Al is daar hoeveel bewyse dat sy wel bestaan Hoe ‘n feëprinses op…

Read More

marlise joubert. afskeid

20 April 2026 By Versindaba

  afskeid   dat die tuin so stil kan wees – oggendson vleg met ligserpe tussen bome deur.   op die punt van die rietbos sit ‘n lemoenduif, sonder fluit. piesangboom se blare roes en hang koponderstebo.   dat die tuin so stil kan wees – stil soos die ringmuur, langarm verlate, want hulle is…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê

18 April 2026 By Versindaba

  Wie het Tyd die doodstraf opgelê   het Tyd dalk die doodmakers beskuldig moes die gejaagdes hulle self verdedig — hul nut en deug bepleit   die opgaar van goed is deur Tyd gesteel uitgeput is almal bankrot   die moeitevolle sny en plak was nutteloos teen verval   om die ewigheid te kry…

Read More

Bernard Odendaal. brief   onversend

17 April 2026 By Versindaba

  brief   onversend aan Ruan Fourie (1994–2026)   jy ’t somtyds laat by Skryfkunslesse opgedaag selfs kaalvoet somers   jou tjellokoffer staangemaak waar jy ’n leë klaskamerhoek kon vind   donker oë vol ekskuus gewys na die dosent vanuit jou donker baard- en haredos waarvan die krullepunte blond wou skyn   hopie biblioteekboeke in ’n elmboog…

Read More

Jacques Boshoff. Oersprong

17 April 2026 By Versindaba

  Oersprong   Eendag lank, lank gelede, honderdduisend jaar of so, is hy vroegdag op jag – met fyn geslypte spies en skerppuntklip moor hy genadeloos en bring saans sy vangs vanaf die plato na ‘n flou verligte grot, sý huis, waar ‘n vrou en kinders versigtig waak teen wat buite wag.   Hy staan…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon