Vier limerieke Oom Willie van Wes-Beaufort-Wes Wat nooit sy diep dors wou laat les Vra een vir die pad Ek maak hom gou sat Voor Ma weer my oos klap na wes * Daar was ’n viets meisie te perd Sy was ’n stoute fluit werd Te veel in die saal…
Category: Kompetisies
Thomas Deacon. klipsalmanner koringkriek
klipsalmanner koringkriek en blikaspaai kapok het die môre oopgekraai op bitterfontein staan jan de boer besig om sy koffie soet te roer © Thomas Deacon, 2021
Joan Hambidge. Tonight I can write the saddest lines.
Tonight I can write the saddest lines. Puedo escribir los versos más tristes esta noche. Vanaand kan ek die hartseerste reëls skryf oor haar; sy wat nooit aan my behoort het nie, maar my lief had alles ten spyt. Die soel nag het aan ons behoort in vele vlugvertragings in Santiago de…
Amelie Anderson. Mummie
Mummie Psamtik was Toetankamon se sjamaan se naam met kruie en klei het hy pyne laat taan die farao genees van pyn-op-die-maag nou’s hy uitgegrou in ‘n swaar sarkofaag ‘n mummie in plaas van vernaam [BBC wêreldnuus 6 Oktober 2021] © Amelie Anderson
Cyril Clarke. 5 limerieke
die vroutjie van allemanskraal wat deur die leë plaashuis dwaal huil saans op die stoep as die groot uil roep oor die boedel nie als betaal * pietie van groot pieter leidam pappie se enigste bokram saai breëbors sy saad teen pieter se raad hy dink hy’s die kontrei-stoetram * …
De Waal Venter. Soos die lente maak met die kersiebome
Soos die lente maak met die kersiebome Ek wil sonlig oor jou glimlag en die reën se koel lippe lig oor jou wang vee. Hoe stil is jy nie wanneer jy dink in die groen skaduwees van jou verlange. Hoe heerlik buig jou vingers, fyn jonggroei-takkies, vervleg met myne. Waarom…
Gerard Scharn. vrede voor de komende avondschemeringen
vrede voor de komende avondschemeringen we waren jong bij het krieken van de dageraad het kraaien van de haan werd niet gehoord onze lichamen koper en brons toen de zon in het zenit stond en er geen schaduw viel de aarde draaide om ons heen gedreven door de wil atlas te laten…
Gerard Scharn. je voeten raak ik in de schaduw
je voeten raak ik in de schaduw dochter van de dertiende maan gevoed met melk van een ezelin grootgebracht met sprookjes je bekken breed als de vrouw uit bath geboren om te baren en mij te behagen met alle hartstocht die ontvlamt in een lenig lichaam vol verlangen over hoe ons…
