Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Eduan Naudè. Nar(s) poëtica

27 October 202127 October 2021 By Versindaba

    Nar(s) poëtica   Die digter vertel ‘n storie van jagter Piet wat homself aanhoudend in die voet bly skiet   Is dit ironies? Of ars poëties?   Nee, dis net ‘n luiaard se lawwe limeriek   © Eduan Naudè, 2021  

Read More

Eduan Naudè. Vir amper twee jaar lank sit ou San

26 October 2021 By Versindaba

    Vir amper twee jaar lank sit ou San Net soos elke ander Jan Alleman   die perd is gesaal dis die nuwe normaal   Sy sal man moet soek deur ‘n skerm dan   © Eduan Naudè, 2021  

Read More

Helize van Vuuren. Twee neuslimerieke

24 October 2021 By Versindaba

  Twee neus-limerieke   1. ‘n sleg reuk in Oz se wees neus soos muishond se klier gevrees dit stink na skavot of lyk na ‘n rot maar blyk toe net Vrottand te wees   [“Eerste skandering op lewende renoster”, Die Burger 22/10/21]   2. daar was eens ‘n man aan ‘n neus so groot…

Read More

Waldemar Gouws. (‘n kop vir ‘n kollektiewe soort ietsegeit)

23 October 2021 By Versindaba

  Oom Peet se kamerpil Viagravitas Sit hom geheel in ‘n ander klas Die tante kry skaars gebedaar Want hy vroetel weer aan haar Dis net dit: sy rugbyrug bly so ‘n las!   Waldemar Gouws, 22/10/2021  

Read More

Marieta McGrath. Sareltjie Slaplê van Klawer

22 October 2021 By Versindaba

  Sareltjie Slaplê van Klawer Het heeldag gedut in die hawer Toe steek hom ‘n wespe Net onder sy gespe Sareltjie Styfstaan van Klawer … © Marieta McGrath, 2021  

Read More

De Waal Venter. Rondom my

21 October 202126 October 2021 By Versindaba

  Hierdie gedig is gebaseer op die laaste reël in Neruda se gedig “En ti la tierra” uit die bundel “Vandag is boordensvol”, Naledi.   “…en ek buig na jou mond om die aarde te soen.”   Rondom my   Rondom my sien ek jou in die buiging van die see waar dit oorgee aan…

Read More

Susan Pike. Six-love

20 October 202120 October 2021 By Versindaba

  Six-love   Klein Dennis van Middelste Straat wou niks weet van virus se raad hy slaan homself kis aan balle wat mis maar laat hom tog six-love ompraat.   © Susan Pike, 2021  

Read More

Susan Pike. Mondjie gesnoer

20 October 202120 October 2021 By Versindaba

  Mondjie gesnoer   Hardhorende Dawie van Schoor wou vroulief in lock down stil toor haar muti gevoer en mondjie gesnoer tog bly sy steeds voor in die koor.   © Susan Pike, 2021  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 116
  • 117
  • 118
  • 119
  • 120
  • 121
  • 122
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon