Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Susan Pike. Klets en swets

20 October 202120 October 2021 By Versindaba

  Klets en swets   ‘n Rapper wat woon aan die Rand rym vrolik die land aan die brand hy klets en hy swets so koel byderwets maar lê nou kapot op die strand.   © Susan Pike, 2021  

Read More

Susan Pike. Frikkie Viljoen se soen

20 October 202120 October 2021 By Versindaba

  Frikkie Viljoen se soen   Viljoensrus se Frikkie Viljoen wou Rita se rooi mondjie soen hy mik in sy skik maar skrik dat hy hik haar mond is ‘n masker grasgroen!   © Susan Pike, 2021  

Read More

Susan Pike. Bierplesier

20 October 202120 October 2021 By Versindaba

  Bierplesier   Die brawe oom Barry Breda wil glad nie oor covid bly kla ‘n virus wat moor laat hom nie verloor sy pynappelbier sal hom dra.   © Susan Pike, 2021  

Read More

Waldemar Gouws. Die vrysman van Nonnetjiebos

19 October 2021 By Versindaba

  Die vrysman van Nonnetjiebos Het weer ‘n jong vrou so gelos Sy’s woedend op straat Kry almal paraat Wil sny aan die outydse vos   © Waldemar Gouws, 2021  

Read More

Piet van Rooyen. ‘n uur so lank soos ‘n aar

18 October 2021 By Versindaba

  ‘n uur so lank soos ‘n aar   ‘n uur so lank soos ‘n aar is al wat ek by jou wil kom vat elke holte en ronding van jou lyf bloedkant na binne gedraai klein rooi riviertjies van jy oor elke knobbel en spier   ‘n uur so lank soos ‘n aar waar die hart sy…

Read More

Helize van Vuuren. ‘n sterkonstellasie van Faans

15 October 2021 By Versindaba

  ‘n sterkonstellasie van Faans ons gryp maar almal ‘n kans die dice ver gegooi uit diepwaterkooi en nou eers begin dit te dans   © Helize van Vuuren, 2021  

Read More

Bester Meyer. En sonder om terug te kyk …

13 October 2021 By Versindaba

  En sonder om terug te kyk …  (die einde van ʼn fabel as begin)   en sonder om terug te kyk, swem sy weer swem sy na vergetelheid en haar dood: die oorgang van dit wat as nag beskou word dít wat haar rivierlangs terug sal lei − vry soos sy was in die…

Read More

Gerrit Theron. Jan de Koker het getrou

13 October 2021 By Versindaba

  Jan de Koker het getrou Sannie Bakker was sy vrou maar om kos te maak was  ‘n moeilike taak want hulle het alles verbrou   © Gerrit Theron, 2021  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 117
  • 118
  • 119
  • 120
  • 121
  • 122
  • 123
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon