Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: VWL 50 jaar later

Fyn net van ’n durende versgesprek. NP van Wyk Louw 50 jaar later 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Benno Barnard

21 February 20203 March 2020 By Versindaba

  Origin Stellenbosch Er is de Rust en Vrede geheten plaas. Er is het zwembad, van de tuin de navel vol wijn die de ijskoude oceaan achter de violette bergen weerkaatst. Er is het obligate minimale van cicaden, en soms een flard serenade voor duif. Er is de lijst van de deur om het Hollandse…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Gerard Scharn

14 February 202021 September 2020 By Versindaba

    taal ontmaskert   wat denkt de man aan een tafeltje als hij een glas bier drinkt wanneer hij om zich heen kijkt en het glas op het viltje zet   ziet hij stamgasten en passanten hoort hij ze praten interpreteert hij hun lichaamstaal hun gebaren en de kleding die ze dragen   wat…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Pirow Bekker

7 February 20207 February 2020 By Versindaba

  Verbeelde antwoord van Galileo Galilei – afgelei uit briewe aan hom deur die oudste van sy twee buite-egtelike dogters Virginia en Livia van die klooster San Matteo in Arcentri Ek sal die wil self en die denk                                  …

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Thomas Deacon

31 January 202010 February 2020 By Versindaba

  karoodorp: somersdag (met apologie aan N.P. van Wyk Louw)   die karooson het bloed geword geen treine meer wat fluit die wit-bont klaas-skawagter is die lokasiekind huil in die lokasie hoor die huil by die dorpsdam vrek ’n witborskraai en ou omies loop knokkelknieg in pep store-broekies rond dóér op die wipgatpad dreun lorries…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo

24 January 202020 January 2020 By Versindaba

  Vir VWL ek dra die blou steen in my hand hy vat my hart na anderland   in die agterplaas wat flikker van die son het ek hierdie fles vol gruis gemaak – louwarm glim- mer dit nou in my skrywersnes   met die duifblou gruis in my hand hunker my hart na Sutterland…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Hein Viljoen

17 January 202016 January 2020 By Versindaba

  liewe leser, of: lèse-majesté verby sestig sluip ek g’n g’n tonnel of donker grot binne langs geen donker steeg of straat af ek staan gewoon in dowwerige lig die son al onder die dag grouerig bewolk aand aan die daal of val of iets maar miskien kan ek jou saamvat (meevoer waarskynlik nie)  dalk…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Zandra Bezuidenhout

10 January 20209 January 2020 By Versindaba

Klein ode Ter huldiging van Nicolaas Petrus van Wyk Louw, 2020   Toe Opperman in die jare sestig Van Wyk Louw se blou-bruin Tristia op die kateder oopslaan, swaar oorleun en sy voordrag met ’n sonore stem begin, was daar iets teatraals in die gebaar. Die leslokaal het ’n ouditorium geword; woorde en strofes was…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50 jaar. Aankondiging

8 January 202012 February 2020 By Versindaba

Vanjaar (2020) is die vyftigste herdenkingsjaar van die sterfdatum van die gevierde Afrikaanse digter, prosaïs en dramaturg, N.P. van Wyk Louw, op 18 Junie, ’n week ná die eenhonderd-en-veertiende herdenking van sy geboortedatum op 11 Junie. Verskeie herdenkingsgeleenthede en -publikasies word vir vanjaar beplan. Versindaba, in samewerking met Bernard Odendaal en Ronél Johl, het einde…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon