Tweespraak Deuteronomium 32:1-18 Luister, hemel, ek praat; hoor my woord, wêreld: Dié annerlike vers is soos môredou, reën oor die duine, water op onse jaartse. Ek wil die Here se Naam noem, van Hom grootlikheid kom vertel – regverdige Klip, onse goeie God. Ook van hierielike mens wat bitterlike dinge…
Category: VWL 50 jaar later
Fyn net van ’n durende versgesprek. NP van Wyk Louw 50 jaar later 2020
N.P. van Wyk Louw 50. Heilna du Plooy
Ná-gepraat Vir N.P. van Wyk Louw ons ’t weggegaan en ons bewoon ‘n windvervulde huis reg langs die see ons vensters kyk met wydoop oë uit op al die dae se oop-eindigheid: deurskynend, alles onder hierdie son, al ons liefdes en letsels ylheid en lig in saffier en diep toermalyn…
N.P. van Wyk Louw 50. Cas Vos
Inferno ons het uitgekom om die sterre weer te sien glinster – Dante, Inferno, Canto XXX1V, 139. Met van Wyk Louw se “Inferno” as aanhitsing. ’n Gerug doen die rondte: al die sterre konkel en wil op vlug slaan uit die kosmiese ligtrans – die wêreld is nie meer ons woning…
N.P. van Wyk Louw 50. René Bohnen
Onvas Die mens se oordeelsdaghorlosie tik- tak die sekondes af tot middernag en die pitklein, geelbruin by faal; verstik aan landbougif, ly blomgebrek. Die dag skuif al nader aan ’n kernflater, fopnuus saai bont paniek. En die mensdier stroop alles wat leef, gryp grond, tap water; die ekosfeer steier in die…
N.P. van Wyk Louw 50. Helize van Vuuren (Vertaling in Engels)
Five love-poems from N.P. van Wyk Louw’s Tristia and other poems, preludes and fugues 1950–1957 (Human & Rousseau, 1962/1973) Becoming nude Down now the dark-red jacket glides, first from the left and then the right shoulder, then over the dark head the grey jersey slides and in their bra…
N.P. van Wyk Louw 50. Bernard Odendaal
Valsbaai Die geloof aan die onsterflikheid van die kuns is die voltooide waansin van die persoonlikheidsverafgoding[.] (N.P. van Wyk Louw) “In die baai het die wind gaan lê,” haal sy, daar op die balkon voor ons slaapkamer, uit die bloute aan. “Maar niks en niemand bid teen die vrees vir die…
N.P. van Wyk Louw 50. Robert Schall (Vertaling in Duits 2)
Klipwerk. ’n Tweede keur die katstert en die angelier verlede jaar was die kind nog hier die swart rapuis en die besembos hoe ‘t jy my dan nou gelos * die geel-perské en die langelyspeer ai hoe ‘t ek gistraand regeer die hout is op en die katel…
N.P. van Wyk Louw 50. Robert Schall (Vertaling in Duits 1)
Klipwerk. ’n Eerste keur dat akkers op die sinkdak val en vye op die ringmuur breek * terpentyn terpentyn onder sy stert onder sy stert kyk hoe sit ou Koos vanmôre hand in die sy op die trippel-perd * keer ‘ie ding keer ‘ie ding o boeties keer ‘ie ding moenie laat hy…
