Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Wallace Stevens (Deel II)

26 June 2024 By Versindaba

  I Alvorens ons uitkom by die grootse gedig An Ordinary Evening in New Haven kyk ons eers na The Snow Man, oorspronklik in 1921 gepubliseer en opgeneem in sy debuut Harmonium.   The Snow  Man   One must have a mind of winter To regard the frost and the boughs Of the pine-trees crusted…

Read More

Joan Hambidge. Anti-poësie

19 June 202419 June 2024 By Versindaba

  I Die Amerikaanse digter Wallace Stevens (1879 – 1955) gebruik die term anti-poësie om die hele kwessie van vreemde woorde in gedigte te verduidelik. Véral Robert Frost en Randall Jarrell het hom gekritiseer oor sy sogenaamde “moeilike”  begrippe in gedigte. Lesers vaar ook dikwels uit teen resensente oor die gebruik van ingewikkelde woorde en…

Read More

Joan Hambidge. Stammers (Vervolg)

10 June 202411 June 2024 By Versindaba

  Nommer 47 Stammers vervolg   I Ulysses (1922) van James Joyce, daardie groot modernistiese roman, is ‘n antwoord op Homeros se klassieke teks die Odusseia.   Alles speel af op een dag in Joyce se roman: 16 Junie 1904.     So word die karakters opgesom in die Britannica: Leopold Bloom: Odysseus (Ulysses) Stephen…

Read More

Joan Hambidge. Stammers (Vervolg)

3 June 202410 June 2024 By Versindaba

  I Waarom ‘n verwysing na Althusser? Althusser, soos Derrida, is gebore in Algerië, en bly ‘n gesiene filosoof. Vir die doeleindes van hierdie gedig is die verbintenis met sy eggenoot relevant. In 1980 het Alhusser Hélène Rytmann (1910 – 1980) verwurg. Althusser is na ‘n inrigting vir geestesversteurdes gestuur vir drie jaar lank. Rytmann,…

Read More

Joan Hambidge. John Stammers

27 May 202427 May 2024 By Versindaba

  I In 2001 maak ek kennis met John Stammers se debuut: Panoramic Lounge-bar.   Versend as ‘n geskenk deur ‘n vriend, indertyd ‘n student aan Cambridge in die Regte. Jean Meiring natuurlik.   Hierna volg hierdie leser Stammers se verruklike, komplekse, slim digkuns. Hy is onder andere ‘n samesteller van liefdesverse en uiteraard bekroon….

Read More

Joan Hambidge. Eybers

20 May 2024 By Versindaba

  I Die hele kwessie van die argief en biblioteek kom aan bod. Ek pak die bokse in my garage uit (gestoor na my aftrede al meer as jaar lank). ‘n Man uit Burundi bou vir my kaste in en ek pak my bokse uit. ‘n Wonderbaarlike ervaring, want ek kom af op vergete, verlore…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en parodie (en antwoorde)

6 May 2024 By Versindaba

  I Waarom ontlok sekere digters ‘n parodie of ‘n palinode? Is dit dalk, soos Johann de Lange uitwys in sy belangrike artikel op Kaapse paragrawe, dat daar geen reëls in die poësie bestaan nie. Wys my ’n reël & ek wys jou ’n gedig wat dit vindingryk oortree, skryf hy. Of ontlok groot gedigte…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en siekte

29 April 2024 By Versindaba

I Tans word digters genooi om gedigte róndom siekte (sogenaamde mediese gedigte) aan te bied op die Versindaba se webruimte vir ‘n wedstryd. En daar het al ongelooflike boeiende (en pynlike) verse verskyn oor hierdie onderwerp. Illness as metaphor, soos Susan Sontag tereg opgemerk het. Hendrik J Botha, ‘n narkotiseur van beroep, het ‘n studie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon