This book consists of what I do not know: the unconscious and ideology, things which utter themselves only by the voices of others. Roland Barthes is gebore op 12 November 1915 in Cherbourg. Sy vader, Louis sterf tydens die Eerste Wêreldoorlog voor sy eerste verjaarsdag. Hy word op die platteland groot op Urt…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Joan Hambidge. Roland Barthes: “Empire of Signs / L’Empire des Signes”
I Barthes se Empire of Signs verskyn in 1982. Oorspronklik in 1970 as L’Empire des Signes. In ‘n afdeling “Center-City, Empty Center” skryf hy oor die afwesigheid van straatnommers. Barthes wys daarop dat ‘n stad sonder ‘n sentrum ongemak veroorsaak. Die sentrum is dit waarna ons terugkeer. Tokio is ‘n paradoks: daar is…
Daniel Hugo. Vier Turksvy-digters skitter by Tuin van Digters
Op Vrydag 13 en Saterdag 14 September 2024 het die jaarlike byeenkoms van digters en musikante by die Breytenbachsentrum op Wellington plaasgevind. Dié geleentheid geskied altyd rondom Breyten Breytenbach se verjaarsdag op 16 September. Die sentrum is gehuisves in sy ouers se losieshuis, oftewel “bôrdienghuis”, waarin Breyten grootgeword het. ’n Groot aantrekkingskrag is…
Joan Hambidge. Roland Barthes: La mort de l’auteur
I Die dood van die skrywer is die geboorte van die leser. Die literatuurteorie fokus in die 19e eeu op die skrywer; hierna met die strukturalisme in al sy gedaantes, word die teks die uitgangspunt en in die sestigerjare word die leser die fokuspunt in die resepsie-estetika of reader response theory. Vandag is daar…
Dietloff van der Berg. Seuns en vaders
Digters is oor die algemeen sensitiewe mense en bemoei hulle met ’n aktiwiteit wat eintlik geen kommersiële doel dien nie. Dit bring hulle dikwels in botsing met die moraliteit van die omringende wêreld en in ’n patriargale samelewing met die vaderfiguur. Dié botsing en weg vir die ontwikkeling van die gay tematiek in die…
Joan Hambidge. Susan Sontag / Roland Barthes Deel II
I Wanneer Susan Sontag die erotics of art verkies bó ‘n hermeneutiese een, aktiveer sy Roland Barthes (1915 – 1980) se The pleasure of the text wat in 1973 verskyn het. Plesier, soos wat psigoanalise dit sien, het te make met representasie, met afwagting en hierom moet dit uiteindelik of uiteraard op teleurstelling uitloop….
Joan Hambidge. Susan Sontag Deel I
In place of a hermeneutics we need an erotics of art. – Susan Sontag “Reports of the death of reality – like the death of reason, the death of the intellectual, the death of serious literature – seem to have been accepted without much reflection by many who are attempting to understand what feels wrong,…
Mellet Moll. Die masker as metafoor
Grafika: Copilot “All societies end up wearing masks.” – Jean Baudrillard I Verskeie debatte het onlangs in die literêre media gewoed waarin die rol van die literêre kritikus opnuut in ’n staat van beskuldiging geplaas is. In hierdie proses word intellektuele waardes dikwels uitgedaag en ’n karikatuur van gemaak. Met die populistiese anti-intellektuele…
