Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

De Waal Venter. Die prosagedig

2 March 2021 By Versindaba

      Die prosagedig De Waal Venter   “Dis ou nuus, jong. Daardie briljante idioot het met die regte idee vorendag gekom, al is die mense wat dit probeer beoefen, lewende dood. Nou sit ons met prosagedigte.” Hierdie stukkie nonsens wat uit ’n reeks oksimorone saamgestel is: “ou nuus”, “briljante idioot” esovoort, eindig met…

Read More

Mariëtte van Graan. Die spoke loop in die verse

1 March 2021 By Versindaba

  Die spoke loop in die verse Mariëtte van Graan (vgraam@unisa.ac.za)   Ek ken my spookstories. In my nagraadse studies het ek diep gedelf in die literêre skatkis van tradisionele Afrikaanse spookstories in kortverhale en die komplekse spookkarakters in meer onlangse romans. Weens die streng fokus van sulke studies moes ek helaas die poësie op…

Read More

Jo-Marie Claassen. Oor taal en vertaling en ‘n Romeinse generaal

22 February 202123 February 2021 By Versindaba

  Oor taal en vertaling en ’n Romeinse generaal: ’n heerlike spel Jo-Marie Claassen Stellenbosch   Daar word tans heelwat gewag gemaak van die idee om Suid-Afrikaanse kinders ’n bykomende taal op skool te laat aanleer. ‘Soveel tale wat jy kan, soveel male is jy man—of vrou!’ bly maar waar. ’n Taal is ’n wonderlike ding…

Read More

Huldiging: Leon Strydom

6 January 2021 By Versindaba

    Leon Strydom (1944-2021) Die digter, literatuurwetenskaplike en kunskenner Leon Strydom (76) van George is eergister (Maandag, 4 Januarie) aan Covid-19 oorlede. Sy broer, dr. Matthys Strydom, ook van George, het sy afsterwe bevestig. Leon is verlede maand in die George Medi-Clinic opgeneem waar hy gesterf het. Strydom het twee digbundels gepubliseer, Geleentheidsverse (1973)…

Read More

Nini Bennet. Tussengrond

28 December 202030 December 2020 By Versindaba

Na ‘n idee van Kafka ’n Man het elke dag gaan stap. Dieselfde roete. Sedert die inperking het die man begin stap en gemerk hoe die voorstedelike huise verander: méér duiwelsvurk wat spits na bo. Die oop senuwees van elektriese omheinings. For sale-borde is ingekap en weer verwyder. Herhaal. Die waghonde se baarde het wit…

Read More

Marlies Taljard. Apokalips, gelykmaking, heronderhandeling en versoening

6 December 202030 December 2020 By Versindaba

      In hierdie artikel herbesoek ek ‘n gedig en temas wat daaruit voortspruit waaroor ek reeds vantevore geskryf het, maar wat in die Jaar van die Virus weer relevant geword het. Toe Corona-19 uitgebreek het, is wêreldwyd in die media oor verskeie apokaliptiese moontlikhede bespiegel, en selfs vandag is dit nog nie duidelik…

Read More

John Boje. : “Save oure tonges difference”: besinning oor die vertaling van Chaucer se Canterbury tales in Afrikaans

22 November 202030 November 2020 By Versindaba

  Toe ek in 1953 in Matriek was, het ek op die eerste agtien reëls van Chaucer se Canterbury Tales in ’n bloemlesing afgekom. Vir iemand wat van kleins af sommer alles wou vertaal, het die vreemde taalvorm al klaar ’n onweerstaanbare uitdaging gebied. Toe ek dit aangepak het, het ek min kon droom dat…

Read More

Bester Meyer. Voëls se Lewensmiddele?

13 August 202013 August 2020 By Versindaba

The language is the property of the people. Each derives its unity from the other. For if language has a body and a system, they inhere in the people assembled and “bodily” united: “It is a people in a body that makes a language . . . . A people is thus the absolute master…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon