Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Miel Vanstreels. Siekebesoek

10 August 2026 By Versindaba

  Siekebesoek   Ek het my oudste broer besoek, hy het ongevraagd vertel   van alles waaroor hy berou het, en dit is baie,   dis die eerste keer dat hy die skuld nie by iemand anders lê nie,   wat het hulle méér as bloed en vog uit sy kop gehaal   © Miel…

Read More

Koos de Wet. Die komponis

8 August 2026 By Versindaba

  Die komponis   Skuins  na voor knik jou kop geboё beide ore die stiltes begrepe hoor jy dit: lig    sag    dan hoёr op    hard    vinniger na regs gesleutel en verdiep val die note op jou balk om later nog stiltes aan te bied:   “the conductor then has to raise his baton”.   Jy…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Oorlogsfabriek

7 August 2026 By Versindaba

  Foto 20: Sneeu op Rogge Cloof https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Oorlogsfabriek   vandag skryf ek in potlood woorde vloei nie soos ink nie my denke is veryste mere herinnering soos ysstalagmiet padteken ’n terugreis geel ster 1941 vasgesteek aan die nag se lapel verskiet krom gryp my hande trek my vinger om   © Margaret Cordier-Biermann,…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Die kneg

7 August 2026 By Versindaba

  Foto 27 – Deurslot Louwhuis https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     Die kneg   Here U het my oor oop gegrawe voordat my hand gehoorsaam deur openings kon gaan chirurgies my toeberei om te ken twee balle klei gerol om deur my blindheid te sien   maak U steeds grafte oop rol klippe weg en vou die…

Read More

Hennie Maartens. bitterbos

7 August 2026 By Versindaba

  bitterbos    soos bloeisels eenmaal sal verdwyn so gee appelkoosbloeisels plek vir vrug die bye neurie van blom tot blaar en belowe vrug ná winter weer   ek dwaal verlore deur dié wêreld weer waar elke pad sy skadu oor my gooi tog wek die spruite môrelig en klaar ’n stille hoop anderkant die…

Read More

Meyer van Rensburg. Werkwese

4 August 2026 By Versindaba

   Werkwese  vir NP   Die pronk en sieraad van die jeug word deur jou alleenspraak jare vroeg ryp in goue woordeblare, vrugvolle saad, elk in besonder afgeweeg presies in halwe kringe ingepas nie sommer los en vas nie: kranige klipwerk, gebeitel en veral met suiwer wiskunde bepaal in ‘n dink verweefde web se wens…

Read More

Koos de Wet. vóór die smelting

3 August 2026 By Versindaba

  vóór die smelting   ’n ontsettende vuur die son ’n fraksie priem suiwering in vlam om dit te behóú vir my lakmoestoets in rooi/blou ’n deurslaggewende eie oordeel; toe wys dit pers: ek’s lou;   die smid se indeks in die smeltkroes is sy gesig suiwer in silwer- skoon dat hy mag giet; God…

Read More

Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

31 July 20263 August 2026 By Versindaba

  Spieëlkamer   ‘n Kamer vol spieëls wys laag op laag, legio weerkaatsings, van wat voor dit is: in kleur of in grys, swart of helderwit: onderling repeterend, een na die ander, die toekoms in, sonder om te verander oorvleuelend en tog afgesonder waaroor jý nou peins en wonder.   Maar, Wyk, jy sien in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 388
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon