Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Margaret Cordier-Biermann. Gebrekkige Akademikus

6 July 2026 By Versindaba

  Gebrekkige Akademikus   julle staan in volle artistieke uitrustings geklee en gesool professionele draadlopers met fyn balanseerstok om aan die hoogste spits op die dun gespande draad oor die afgrond   te tree   maar ek gebrekkig klim kaalvoet klou-klou teen kranse uit nog siek in die wind wat woes waai in wye wintersrok…

Read More

Hennie Maartens. Psalm 8 – Middelaarskap

6 July 2026 By Versindaba

  Psalm 8 – Middelaarskap   Christus, Heer, u Naam weerklink oor heel die aarde wyd; U wys die Vader se groot mag in hemelruim en tyd. Die sterre getuig van u skeppingskrag, die hemel van u eer; selfs kinders loof met eenvoudige geloof hul Heer. Hoewel die mens maar stof en as en sterrestof…

Read More

Jaco Fouché. Foto van hawe

3 July 2026 By Versindaba

  Foto van hawe  (‘n Lae Lande-dagdroom)   Jy van wie die beelde dof rus op die passaat tussen nou en ons soet geskiedenis, neem my deur die jare terug deur dae so vol jonk en rou waarin ons die rand verken. Gedagtes strek, eens gekaap, na die Nieuwe Maas, so verwen. Die ruim bied…

Read More

Ilse van Staden. en as ek doodgaan

3 July 2026 By Versindaba

  en as ek doodgaan   en as ek doodgaan, sal alles nog dieselfde bly? die bloekoms onopsigtelik oorleun na die pad soos perde langs ʼn heining wat op aanraking en handoplegging wag en sal die reën soos pêrels aan die naalde hang van kasuarisbome as die oggendson die bos se asem in sy vingers…

Read More

Ilse van Staden. speelpark, wintermiddag

3 July 2026 By Versindaba

  speelpark, wintermiddag   die middag het leeg geloop en anderkant die meer steek ʼn uitgewaste reënboog sy tone in die see   en ʼn ouman gaan gedweë op die park se grasperk staan en por die kind met die vlegsels wat huiwer by die raam:   sy klim teen die klimraam op en hang…

Read More

Marthé McLoud. Klip

1 July 2026 By Versindaba

  Foto 11 Klipmuur https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Klip ’n Beitel moet kan klip breek as hy ’n beitel is — NP van Wyk Louw, Die beiteltjie   Die plat skywe skalie van die Roggeveld staan stewig op hulle nate in klipmure en korbeelhuisies.   Heel anders as my vriendin en haar gesin wat teen ’n hang…

Read More

Jacques Boshoff. Astraal

1 July 2026 By Versindaba

  Foto 14: Naghemel by SALT https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     Astraal   Laataand ‘n klop aan my deur: ’n ruimteman, in wit geklee met ‘n helm wat helder reflekteer.   Ek nooi die vreemde besoeker in – hy vertel van sy reise, veraf bestemmings, planete, komete en sterre.   Alles is tydelik, sê die ruimteman, en…

Read More

Jasmyn Beetge. Grootword

1 July 2026 By Versindaba

  Grootword   jy droom rol rond en val     plotseling op die grond   © Jasmyn Beetge, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon