Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor “De ontdekking van het eiland” (Deel 1)

4 February 20256 February 2025 By Versindaba

    Marlies Taljard Yves, jou boek De ontdekking van het eiland is die derde deel van ’n trilogie oor Breyten Breytenbach wat binnekort by Skribis in Gent verskyn. Verskaf asseblief konteks oor die ander twee dele van die trilogie en hoe jou nuutste werk daarbinne inpas. Yves T’Sjoen Twee jaar geleden is de opstellenbundel…

Read More

Martjie Bosman in gesprek met Johann Lodewyk Marais oor Koning Shaka (ca. 1781–1828)

19 October 2024 By Versindaba

  Van skakerings grys tot fassinering (Pretoria: Imprimatur, 2024)[1]   MB: Die twee boeke, ’n Afrikaanse en Engelse weergawe, ondersoek die geskiedkundige en literêre tekste waarin Shaka, koning van die Zulu’s, uitgebeeld of voorgestel word. Die mondelinge oorlewering oor Shaka is dus nie in berekening gebring nie. Waarom het jy so ’n studie aangepak? Bestaan daar…

Read More

Onderhoud: Salvia Ockhuis

16 October 2024 By Versindaba

    Mellet Moll gesels met Salvia Ockhuis, die  wenner van die Afrikaanse kategorie van die AVBOB-poësiekompetisie vir 2023   Mellet Moll [MM]: Salvia, namens die lesers van Versindaba, baie geluk met die eerste plek wat jy in die afgelope AVBOB-Poësiekompetisie behaal het. Die titel van jou wengedig is “Metafoor (vir Clement)”. Vertel ons asseblief…

Read More

Tuin van Digters: Alwyn Roux gesels met Jan Pretorius

11 October 2024 By Versindaba

  Prof. Alwyn Roux in gesprek met prof. Jan Pretorius   Vroeg Saterdagoggend het ‘n hoogs stimulerende gesprek tussen proff. Alwyn Roux en Jan Pretorius oor Pretorius se pragtige Naledi-bundel, Stil gesprek, plaasgevind. Pretorius het getref met die diepte van sy gedagtes. Die 28 ekfrastiese gedigte by die briljante natuurfoto’s van die internasionaal bekroonde fotograaf…

Read More

Onderhoud met Bester Meyer (Uit die herberg van Alhambra)

20 September 202420 September 2024 By Versindaba

      Desmond Painter gesels met Bester Meyer oor Uit die herberg van Alhambra (Vertalings uit die werke van Khalil Gibran, Federico García Lorca en Yehuda Amichai), Naledi, 2024.   (Hier volg ʼn opsomming van sekere van die vrae soos gestel deur Desmond Painter [DP] en antwoorde daarop verskaf deur vertaler Bester Meyer [BM]…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [36] – Vraaggesprekken met literaire agenten

10 September 2024 By Versindaba

      “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron   Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de…

Read More

Aangenaam! Marlies Taljard gesels vandag met Nini Bennett-Moll

2 September 20242 September 2024 By Versindaba

      Marlies Taljard (MT):   MT Nini, baie dankie vir die geleentheid om met jou te gesels. Ek val sommer met die deur in die huis. Sal jy asseblief vertel waar jy vandaan kom, iets van jou jeug en jou kleintyd … Wat het jou gemaak wat jy nou is?   Nini Bennett-Moll…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [35] – Vraaggesprekken met literaire agenten

27 August 202427 August 2024 By Versindaba

      “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron   Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon