Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud met Clinton V. du Plessis

31 May 201231 May 2012 By Versindaba

     ‘n Kwerekwere in die Townships van die Taal? Robert J Pearce (RJP) in gesprek met Clinton V du Plessis (CVdP) – 25 Mei 2012   Clinton V.  du Plessis – Biografiese Skets Gebore op die destydse spoorwegdorpie, Cookhouse. Kom uit ‘n werkersklas-agtergrond, min aanvanklike blootstelling aan boeke, behalwe vir Republikeinse Pers se foto-verhale!…

Read More

Onderhoud met Delphine Lecompte

16 May 201216 May 2012 By Versindaba

   Delphine Lecompte. Foto: Johan Jacobs Solank ek skryf, bestaan ek … Delphine Lecompte gesels met Louis Esterhuizen oor haar digkuns *** Delphine, jou debuutdigbundel, De dieren in mij, het in 2009 verskyn (by Uitgeverij De Contrabas) en is met die C. Buddingh-prys bekroon in die daaropvolgende jaar. Wat het hierdie vroeë erkenning vir jou as…

Read More

Onderhoud: Cas Vos (Weerloos lewe)

1 May 2012 By Versindaba

  Cas Vos gesels met Amanda Lourens oor sy jongste digbundel Weerloos lewe Beste Cas, baie geluk met die verskyning van Weerloos lewe – reeds jou sewende bundel. Reeds tydens ‘n eerste lees kom die leser sterk onder die indruk van die diepgang van die bundel, maar ook die breë verwysingsraamwerk, eintlik selfs meer as…

Read More

Onderhoud met René Bohnen

5 April 2012 By Marlise Joubert

Onderhoud: ‘n Lewe lank agter een gedig aan … – René Bohnen praat oor in die niks al om met Bibi Slippers. Lees hier op LitNet.

Read More

Onderhoud: Hennie van Coller (Soom)

2 April 2012 By Versindaba

Die gedig as die soom tussen ooreenkoms en verskil   Hennie van Coller gesels met Andries Bezuidenhout oor sy debuutbundel, Soom.   Hennie, baie geluk met die publikasie van Soom, ʼn lywige bundel van net so onder die 140 bladsye. Wat ʼn mens natuurlik onmiddellik opval is die lieflike omslag – ʼn Vrystaatse landskap deur…

Read More

Onderhoud: Louis Esterhuizen (Amper elders)

27 March 201227 March 2012 By Versindaba

  Hoe meer elders, hoe meer tuis Louis Esterhuizen in gesprek met Marlies Taljard oor sy nuutste bundel, Amper elders.     Louis, eerstens baie geluk met ‘n besonder sterk bundel! Die buiteblad is een van die treffendstes wat in ‘n lang tyd verskyn het. Dit hou duidelik verband met die eerste gedig in die…

Read More

Onderhoud: Karen Kuhn (Ingeboek)

21 March 201222 March 2012 By Marlise Joubert

Karen Kuhn gesels met Amanda Lourens oor haar debuutbundel Ingeboek Karen, baie geluk met jou debuutbundel.   Jy het ook ‘n MA in Kreatiewe Skryfwerk verwerf.  Wanneer het jy begin dig?  En kom die gedigte in die bundel almal uit een tydperk, of het hulle oor ‘n lang tyd ontstaan? Dankie Amanda. Digkuns was maar nog…

Read More

Onderhoud: Charl Cilliers

20 March 2012 By Marlise Joubert

Charl Cilliers gesels met Joan Hambidge oor sy lewe, sy digkuns en vertalings.   Hartlik geluk met jou jongste bundel A Momentary Stay. Jy het ʼn Afrikaanse van en jy dig in Engels. Waar het jy groot geword en waarom dig jy in Engels? Vertel vir ons iets meer van jouself.   Ek is in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon