Leon, ten eerste: Veels geluk met die SALA-toekenning wat jy pas ontvang het vir Intimately Absent (2010: Protea Book House); gedigte van Cas Vos wat jy na Engels vertaal het. Hierdie prys is welverdiend en gee inderdaad ook erkenning aan die enorme bydrae wat jy as vertaler lewer om die Afrikaanse letterkunde aan ‘n groter…
Category: Onderhoude
Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.
Kopskuif. Die stand van openbare diskoers (Johann Rossouw)
Kopskuif is ʼn inisiatief waarvolgens ons van tyd tot tyd op bepaalde kwessies wil fokus deur ʼn stel vrae aan spesifieke kommentators te stuur vir hul insette. As eerste “kopskuif” het ons gedink om op die belangrike kwessie van openbare diskoers te fokus aangesien die opmerking heel dikwels gemaak word dat die vlak van openbare gesprekvoering veel…
Kopskuif. Die stand van openbare diskoers (Charl-Pierre Naudé)
Kopskuif is ʼn nuwe inisiatief waarmee ons op die Versindaba-webblad begin. Hiervolgens wil ons van tyd tot tyd op bepaalde kwessies fokus deur ʼn stel vrae aan spesifieke kommentators te stuur vir hul insette. As eerste “kopskuif” het ons gedink om op die belangrike kwessie van openbare diskoers te fokus aangesien die opmerking heel…
Kopskuif. Die stand van openbare diskoers (Gerrit Brand)
Kopskuif is ‘n nuwe inisiatief waarmee ons op die Versindaba-webblad wil begin. Hiervolgens wil ons van tyd tot tyd op bepaalde kwessies fokus deur ‘n stel vrae aan ‘n aantal belanghebbendes te stuur vir hul kommentaar. As eerste “kopskuif” fokus ons op die belangrike kwessie van openbare diskoers aangesien die opmerking heel dikwels gemaak word…
Digstring. TT Cloete. Swerwende verse
Let wel: Vanweë die lengte van die versreeks waarop hierdie vrae en antwoorde gebaseer is, volg die reeks “Swerwende verse” uit Onversadig (2011), heelonder. Wanneer het u dié gedig geskryf, professor Cloete? Hoe het dit ontstaan? Hierdie gedig is in 2005-2007 geskryf in die tyd toe my vrou baie siek was, betreklik…
Digstring. Pieter Odendaal. Die eerste steen
die eerste steen vir adam small ek sou graag net ‘n klipgooi vêr van jou af wou leef, meneer small van die bankies die deure die treine die skole die strande die riots die klippe in hande maar ek staan anderkant die storm waar ons reënboë teen die grys skerm van die…
Ars poetica-projek. Daniel Hugo
Coenraad Walters, onderwyser by Somerset College, het die afgelope weke ‘n besonder interessante projek met sy matrikulante geïnisieer. Hulle het naamlik ‘n stel vrae oor die kwessie van ars poetica-gedigte opgestel wat aan bepaalde digters gestuur is vir hul kommentaar. In ‘n eerste aflewering van dié projek plaas ons die vrae wat aan Daniel Hugo gerig was,…
Digstring. Fourie Botha. My eerste Bybel.
My eerste Bybel Openbaring 5 Wie is waardig om dié boek oop te maak? Die verse versigtig geasterisk, God se beloftes dat Hy oor jou waak netjies met pen onderstreep, aangestip. Wie mag die sewe seëls breek? Die briewe van jou skoolvriend lees? Boekmerk by ‘n vergete preek: Die Here sou jou herder…
