Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud: Tom Gouws (Stigmata)

15 March 201231 March 2012 By Versindaba

  Weefsel van wond en wonder   Tom Gouws gesels met Louis Esterhuizen oor sy bundel Stigmata. * Tom, van harte geluk met ‘n pronkbundel; persoonlik is ek van mening dat Stigmata as ‘n hoogtepunt in jou reeds indrukwekkende oeuvre gereken gaan word. Die een aspek wat die leser van jou bundels telkens tref, is…

Read More

Onderhoud: Leonard Nolens (Vlaamse digter)

28 February 201228 February 2012 By Marlise Joubert

“Heb ik nu geantwoord op je vraag?” Een interview met de Vlaamse dichter Leonard Nolens   door Alfred Schaffer   Binnenkort is Leonard Nolens (1947, Bree, België) te gast op het Woordfees in Stellenbosch. Hij debuteerde in 1969 en viert in april zijn 65ste verjaardag met een geheel herziene uitgave van zijn Verzamelde gedichten. Zijn…

Read More

Onderhoud: Joan Hambidge (Lot se vrou)

27 February 20126 March 2012 By Marlise Joubert

  Joan Hambidge. Foto: Philip de Vos   Die woedende vertroosting van ʼn gedig   Joan Hambidge gesels met Louis Esterhuizen oor haar nuutste bundel, Lot se vrou.  *   Van harte geluk met ʼn besonder knap afgewerkte toevoeging tot jou oeuvre, Joan; ʼn bundel wat gewis as ʼn hoogtepunt gereken kan word. Vanweë die…

Read More

Onderhoud: Aniel Botha (Pirouette)

22 February 201228 February 2012 By Marlise Joubert

  Aniel Botha gesels met Pieter Odendaal oor haar debuutbundel, Pirouette Aniel Botha het ‘n B.Ed-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, en daarna ‘n MA in skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad. Tans werk sy as privaat tutor, en sy is ook gekwalifiseer as balletonderwyser. Pirouette is haar eerste digbundel weaar die hospitaal-milieu van eetversteurings…

Read More

Marcelle Olivier: Onderhoud met Helen Ivory & Martin Figura

18 February 201210 February 2020 By Versindaba

The card you hold close to your chest: In intieme gesprek met die Britse digterspaar Helen Ivory en Martin Figura                       Eintlik benodig ek ‘n bietjie schnapps om die Januariemaand-koue te verwerk. Die bleek treinrit vanaf Cambridge Norwich toe klap-klap oorwegend deur Swift se psigologies-besoedelde veenlande – wat jou laat vergeet dat daar…

Read More

Kopskuif. Die stand van openbare diskoers (Joan Hambidge)

27 November 201129 November 2011 By Versindaba

  Kopskuif is ʼn inisiatief waarvolgens ons van tyd tot tyd op bepaalde kwessies wil fokus deur ʼn stel vrae aan spesifieke kommentators te stuur vir hul insette. As eerste “kopskuif” het ons gedink om op die belangrike kwessie van openbare diskoers te fokus aangesien die opmerking heel dikwels gemaak word dat die vlak van openbare…

Read More

Onderhoud. Arnoud van Adrichem oor die stand van poësiekritiek

24 November 20114 December 2011 By Versindaba

Arnoud, dankie vir hierdie geleentheid tot gesprek. Vertel ons ietsie omtrent jouself, by wyse van bekendstelling? Allereerst bedankt voor de gelegenheid om mijn standpunten over de hedendaagse poëziekritiek nader uiteen te zetten. Wat betreft mijn curriculum vitae: ik ben dichter, hoofdredacteur van Parmentier en lid van de redactieraad van DW B. Daarnaast ben ik medeoprichter…

Read More

Kopskuif. Die stand van openbare diskoers (Desmond Painter)

24 November 201123 November 2011 By Versindaba

  Kopskuif is ʼn inisiatief waarvolgens ons van tyd tot tyd op bepaalde kwessies wil fokus deur ʼn stel vrae aan spesifieke kommentators te stuur vir hul insette. As eerste “kopskuif” het ons gedink om op die belangrike kwessie van openbare diskoers te fokus aangesien die opmerking heel dikwels gemaak word dat die vlak van openbare…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon