Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud met Cas Vos

27 February 201119 May 2011 By Versindaba

Sonder die liefde is alles niks Cas Vos in gesprek met Louis Esterhuizen   Cas Vos is op 15 Mei 1945 in Rustenburg gebore. Hy is tans Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria.  In 1999 ontvang hy die Andrew Murray-prys vir Die volheid daarvan I en II en in 2001 word…

Read More

Onderhoud met Joke van Leeuwen

27 February 20117 November 2014 By Versindaba

(…e-posverbinding tussen Nederland en êrens in Azië…) Carina van der Walt in gesprek met die Vlaamse stadsdigter van Antwerpen, Joke van Leeuwen,  wat ook by Woordfees 2011 gaan optree    CvdW:  U was al eerder in Zuid-Afrika – in de noorden, toch? Welke impressies kunt u zich nog herinneren?    JvL:  Ja,  in Bloemfontein en Pretoria. Een vrolijk feest…

Read More

Onderhoud met Joan Hambidge

20 February 201119 May 2011 By Versindaba

Stempels op my paspoort Joan Hambidge in gesprek met Louis Esterhuizen    Joan Hambidge is professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. Haar jongste digbundel is Vuurwiel (2009). Sy is ‘n gereelde boekresensent en skryf rubrieke oor letterkunde en films. Sy bied ‘n MA-kursus in Kreatiewe Skryfwerk aan by die Universiteit van…

Read More

Onderhoud met Daniel Hugo

6 February 201119 May 2011 By Versindaba

Onder die appelboom Daniel Hugo in gesprek met Louis Esterhuizen   Daniel Hugo is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy gaan skool op Greyton en in Windhoek. Daarna studeer hy aan die Universiteite van Stellenbosch (BA (Hons)), Pretoria (MA) en die Vrystaat (DLitt). Op Stellenbosch was hy ‘n lid van D.J. Opperman se…

Read More

Onderhoud met Andries Samuel

30 January 201119 May 2011 By Versindaba

Die konkreetheid van verlies Andries Samuel in gesprek met Louis Esterhuizen     Andries Samuel Andries Samuel het grootgeword in die Vrystaat waar hy verskeie pryse vir kreatiewe skryfwerk as hoërskoolleerling aan Grey Kollege gewen het. Hy verwerf ‘n BA Argitektuur-graad en ‘n B.Arch nagraads aan die Universiteit van Kaapstad. Tussen grade werk hy in…

Read More

Onderhoud met Louis Jansen van Vuuren

22 January 201119 May 2011 By Versindaba

Temperature van die liefde Louis Jansen van Vuuren in gesprek met Louis Esterhuizen   Louis Jansen van Vuuren is twee-en-sestig jaar gelede in Middelburg, in die ou Transvaal gebore. Van vroeg reeds het hy sy belangstelling in skilderkuns laat geld en so skryf hy hom reeds in standerd sewe in by Hoërskool Middelburg se kunsklas….

Read More

Onderhoud met Mari Grobler

5 November 201019 May 2011 By Versindaba

Om jou tot strandloper te verbeel Louis Esterhuizen in gesprek met Mari Grobler     Mari Grobler is op Uitenhage gebore waar sy steeds woon. Sy het een dogter, Cecily, ‘n musiekonderwyseres. Mari het Grafiese Kuns studeer. Sy het reeds twaalf boeke, waaronder jeugwerke, kinderboeke, romans en digbundels by verskillende uitgewers gepubliseer. Heelwat van haar…

Read More

Onderhoud met Martjie Bosman

9 October 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Tekens wat die toonaard verander   Martjie Bosman in gesprek met Lucie Möller       Martjie Bosman is op Groblersdal gebore en het aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy publiseer sedert 1990 gereeld gedigte in literêre tydskrifte en debuteer in 2003 met die bundel Landelik, waarvoor sy die Ingrid Jonker-prys ontvang. ‘n Aantal…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon