Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Wicus Luwes. Tonnel-taal

25 January 201425 January 2014 By Versindaba

Ek onthou tot vandag toe my eerste en enigste keer binne ‘n otter-tonnel. Ek was seker so Standerd 1-outjie en het somtyds by ‘n klasmaat op hul plaas gaan kuier vir die naweek. Ons het die plaas platgery saam met sy pa. Op een van die plekke waar ons stilgehou het, was ‘n groot plaasdam…

Read More

De Waal Venter. Die vertaler as lewerik

22 January 201415 August 2017 By Versindaba

  Uys Krige Die vertaler as lewerik Vertaling van goeie letterkundige werke uit ander tale in jou eie taal laat jou verder en wyer sien, verbreed jou visie en begrip van die ontsaglike kultuur wat die mens oor duisende jare opgebou het. Digters dig dikwels oor die vermoë om te vlieg, om die wêreld vanuit…

Read More

Louis Esterhuizen. Amerikaanse letterkunde dramaties afgekam

21 January 201422 January 2014 By Versindaba

  “I’m saying language is a passport. A dubious, dangerous passport too.” (Xiaolu Guo) * Met die pas afgelope Letterkundefees in Jaipur as platform het die bekroonde Britse skrywer en filmvervaardiger, Xiaolu Guo, tydens ‘n paneelbespreking oor die roman en globalisering ‘n striemende aanval geloods op die Amerikaanse letterkunde wat volgens haar “massively overrated” is…

Read More

Marlies Taljard: Woord-meermin

21 January 201424 June 2014 By Marlies Taljard

  ʼn Rukkie gelede stuur kunstenaar Evette Weyers vir my haar boek “Wat die hart van vol is …” en sedertdien lê dié uitsonderlike publikasie steeds op ʼn plek waar ek terstond my hand daarop kan lê ter sielelafenis. “Wat die hart van vol is …” is beslis een van die mees uitsonderlike boeke wat…

Read More

Jaco Barnard-Naudé. ‘The past is already changing to the present’: Robert Lowell se gedig ‘Homecoming’

16 January 201419 January 2014 By admin

Homecoming What was is … since 1930; the boys in my old gang are senior partners.  They start up bald like baby birds to embrace retirement. At the altar of surrender, I met you in the hour of credulity. How your misfortune came out clearly to us at twenty. At the gingerbread casino, how innocent…

Read More

Louis Esterhuizen. Kortlys vir die VSB Poëzieprys bekend gemaak …

16 January 201415 January 2014 By Versindaba

Met ‘n prysgeld van € 25.000 is die VSB Poëzieprys beslis een van die vernaamste pryse wat aan ‘n Nederlandstalige digbundel toegeken kán word. So is die kortlys vir hierdie prys, wat jaarliks aan die beste digbundel van die voorafgaande jaar toegeken word, dan ook pas bekend gemaak. Die finaliste, in alfabetiese volgorde, wat uit…

Read More

Louis Esterhuizen. Kwartet vir die einde van die tyd

15 January 201415 January 2014 By Versindaba

Gestel dit is die nag van 15 Januarie 1941 in die Stalag VIIIA-gevangeniskamp in die Duitse dorpie Görlitz. In die oopte langs Barak 27 sit ongeveer 400 styf teen mekaar ingedruk. Met in die voorste ry, net so bibberend van die koue soos die geïnterneerdes agter hulle, die Duitse offisiere. Onder hul voete, in die…

Read More

Louis Esterhuizen. Inskrywings vir Hippokrates-poësieprys ingewag

7 January 20146 January 2014 By Versindaba

Met ‘n prysgeld van £5,000 is die Hippokrates-poësieprys sekerlik een van die grootste pryse wêreldwyd vir ‘n enkelgedig. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Januarie 2014 en jou inskrywing moet uiteraard in Engels wees, ongepubliseerd en dit mag ook nie langer as 50 versreëls wees nie. Hierdie prys, wat nou in sy vierde bestaansjaar is,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon