Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Donderdag, 21 Mei 2009

21 May 200921 May 2009 By Marlise Joubert

En dan doen die digters dit weer! Die Universiteit van Johannesburg het pas bekendgemaak dat hul R20,000-prys vir ‘n beste debuutwerk vanjaar aan Loftus Marais toegeken is vir sy bundel Staan in die algemeen nader aan vensters. Luidens die verslag word die prys aan Loftus toegeken weens sy gedigte wat “dikwels ‘n ligte, speelse toon en getuig van…

Read More

Andries Bezuidenhout. Onbekende kunstenaar met onbekende album

20 May 20094 September 2013 By Versindaba

My rekenaar praat Afrikaans. Ek is geensins ʼn taalstryder is nie, maar het per ongeluk op ʼn slag ʼn skakel uit ʼn vonkpos (hoe’s daai vir suiwer Afrikaans?) gevolg en toe het Microsoft my rekenaar se taal verander. As ek nou na musiek op my rekenaar luister staan daar woorde soos “gryp” en “sny” op…

Read More

Alfred, waar’s jou pasboek, jong …

20 May 200921 May 2009 By Marlise Joubert

(Hierdie skrywe het eers in effens beknopter weergawe as kommentaar onderaan Daniel se blog verskyn.) Ag, hemel, net toe ek gedink het ek en Daniel Hugo kan weer vriende word … Werklik, ek het lanklaas ’n meer gebalanseerde verwoording en beskouing gelees as Alfred Schaffer s’n in gesprek met Louis Esterhuizen oor die poësie van…

Read More

Andries Bezuidenhout. Op die pad tussen Ermelo en Morgenzon

20 May 20094 September 2013 By Versindaba

ʼn Vroeër weergawe van hierdie een sit op LitNet: OP DIE PAD TUSSEN ERMELO EN MORGENZON verlede oktober wou ek aan die slaap raak op die pad tussen ermelo en morgenzon maar die somer het begin en die stekelstamme van verlede seisoen se mielies lê nog vir kwaadgeld in die lande rond en krap aan…

Read More

Bernard Odendaal. Komma by die voegwoord bring

20 May 200915 February 2011 By Marlise Joubert

Onlangs is ek en my kollega aan die Vrystaatse Universiteit, Hennie van Coller, in gesprek met ’n aantal M.A.-studente oor die sonnet as digvorm.   Een van die gedigte wat ons lees, is “Geswinde grijsart”, deur die 17de-eeuse Nederlandse digter P.C. Hooft. Vir die eerste keer val die oortollige benutting van die aaneenskakelende voegwoord “en”…

Read More

Woensdag, 20 Mei 2009

20 May 200920 May 2009 By Marlise Joubert

Op die Law Library of Congress se webblad lees ek van ‘n hof in die Suid-Russiese provinsie Dagestan wat uitspraak ten gunste van ‘n skrywer gelewer het nadat hy ‘n eis van 150,000 dollar teen ‘n resensent ingestel het. Slegs 1,000 dollar is egter toegestaan. Volgens die skrywer se klagstaat het dié negatiewe resensie aan hom en sy gesin heelwat…

Read More

Onderhoud met Alfred Schaffer

18 May 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Diversiteit in Nederlandstalige poësie Alfred Schaffer in gesprek met Louis Esterhuizen     Alfred Schaffer (1973) woon van 1996 tot begin 2005 in Kaapstad, waar hy sy doktersgraad behaal aan die Universiteit van Kaapstad by die Departement Afrikaans en Nederlands. Vir Beeld en Die Burger skryf hy rubrieke oor Nederlandse poësie en saam met Antjie…

Read More

Andries Bezuidenhout. “They’re always demolishing buildings in Johannesburg…”

18 May 20094 September 2013 By Versindaba

ʼn Paar jaar gelede staan en kyk ek na van William Kentridge se animasievideo’s in die kunsmuseum in Kaapstad. Daar was toevallig ook ʼn toergroep met ʼn gids wat die kunswerke aan hulle verduidelik het. Op ʼn stadium sien ʼn mens, ek dink dis in Johannesburg: 2nd Greatest City after Paris (Kentridge het darem ʼn…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,161
  • 1,162
  • 1,163
  • 1,164
  • 1,165
  • 1,166
  • 1,167
  • …
  • 1,171
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon