Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Maandag, 8 Junie 2009

8 June 2009 By Marlise Joubert

  Natuurlik word daar nou wyd en syd in die Britse media bespiegel oor wie Ruth Padel as die Oxford Professor of Poetry gaan opvolg na haar skokbedanking ‘n week na haar aanstelling. (Lees die Nuuswekkers vir  18 Mei en 26 Mei vir meer agtergrondsinligting indien jy die hele gedoente gemis het.) Volgens ons korrespondent in…

Read More

Die burg van Hertog Bloubaard

6 June 2009 By Marlise Joubert

DIE HEELALBURG VAN HERTOG BLOUBAARD CARINA STANDER   Die burg van Hertog Bloubaard, deur H. J. Pieterse Uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad, 2000 Slapband, 105 bladsye/ 60 gedigte ISBN: 0-624-03905-6   Dit het H. J. Pieterse tien jaar geneem om Die burg van hertog Bloubaard (2000) te voltooi. Tien jaar sedert sy digdebuut, Alruin (1989) bekroon…

Read More

Andries Bezuidenhout. Twee onsterflike aanhalings uit die ponie se bek

5 June 20094 September 2013 By Versindaba

“Daar is nie ‘n mark vir digbundels nie.” “Ek dink oor vyf jaar gaan daar net poniekoerante wees.” Lees hier.

Read More

Andries Bezuidenhout. Herfsgedig op die balkon

5 June 20094 September 2013 By Versindaba

Ek en Irma woon in Observatory in Johannesburg. Die voorstad is vernoem na die sterrewag teen die rantjie. Die woonstelblok waar ons woon se naam is Palomar Place. Dit verwys weer na ʼn sterrewag in Kalifornië. Toepaslike naam, maar in ware koloniale styl verwys dit na ‘n plek elders. Ons woon dus dubbel en dwars in ʼn…

Read More

Andries Bezuidenhout. Woorde teen die winter…

5 June 20094 September 2013 By Versindaba

Gautengers, kom tog Donderdagaand, 11 Junie Steak & Ale toe! Ek hou van hierdie kroeg en restaurant in Lyttelton deels omdat dit so ‘n onpretensieuse venue is. Dis in Bothalaan langs ‘n treinspoor. Toe Koos du Plessis nog gelewe het, het hy daar uitgehang, alhoewel die plek toe ‘n ander naam gehad het. Dis in…

Read More

Vrydag, 5 Junie 2009

5 June 20095 June 2009 By Marlise Joubert

Verlede week Donderdagaand is die P.C. Hooft-prys vir 2009 aan Hans Verhagen (Vissingen, 1939) toegeken. Dié prys wat 60,000 euro beloop, word al om die drie jaar aan digkuns toegeken. Verhagen, bekend as digter, joernalis, filmmaker en skilder, het die prys vir sy oeuvre wat oor vyf dekades strek, ontvang. Volgens die beoordelaars se commendatio…

Read More

Donderdag, 4 Junie 2009

4 June 20094 June 2009 By Marlise Joubert

Die onafhanklike Skotse uitgewery Canongate is pas aangewys as die top uitgewery in Brttanje. Jamie Byng se uitgewery – wat oor ’n tydperk van jare ’n stewige reputasie opgebou het as uitgewer van onder andere vertaalde poësie – het hul omset die afgelope jaar verdubbel en is deur die beoordelaars geloof vir hul “great professionalism, attention…

Read More

Woensdag, 3 Junie 2009

3 June 200920 December 2012 By Marlise Joubert

Jaco Barnard-Naudé se repliek op die tweegesprek tussen Daniel Hugo en Danie Marais (Die Burger, 15 Mei) wat verlede Saterdag in Die BurgerBY verskyn het met “Oneer aan digkuns én filosofie” as opskrif, het my laat dink aan ’n verwysing na Rutger Kopland se nuwe digbundel  Toe ik dit zag (Van Oorschot Uitgeverij, 2008) wat ek…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,158
  • 1,159
  • 1,160
  • 1,161
  • 1,162
  • 1,163
  • 1,164
  • …
  • 1,171
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon