Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Marthé McLoud. Terugreis

16 March 2026 By Versindaba

  Terugreis   Ek reis met ’n voorskrifbril terug na die oranje wingerde van die Paarl.   Vroeër in die kwartaal het jy jou skoolhemp oopgeknoop, jou hart uitgehaal en vir my gegee.   Ek het dit gebottel en onder my koshuisbed gebêre.   Na die vakansie breek ek die seël. Jou hart nog vars,…

Read More

Digtersprofiel: Antjie Krog

16 March 202613 March 2026 By Versindaba

Antjie Krog, gebore 23 Oktober 1952, is ’n bekroonde digter, joernalis, filosoof en Buitengewone Professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy behaal in 1973 ’n BA-graad in Engels aan die Universiteit van die Vrystaat, ’n M.A. in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria in 1976 en ’n onderwys diploma aan UNISA. Krog debuteer op die…

Read More

Joan Hambidge. La dolce vita

13 March 2026 By Versindaba

  La dolce vita   In ‘n Italiaanse restaurant abba werkers ‘n tuna in, pas gevang, vir sushi en vele visgeregte.   Nie besef ‘n tuna is so groot en vreesaanjaend nie, die geskokte oordeel van ‘n Freudienne.   Daardie nag in ‘n droom oor jou, indertyd beskryf met goudvissies in ‘n visbak: ‘n donker…

Read More

Anne-Marie Bartie. riem telegram

13 March 2026 By Versindaba

  riem telegram   ons het ‘n sprokie geskryf, my lief een waar jy die prins en ek jou aspoestertjie was:   ”ons het op die internet ontmoet waar ek agter sinkografie kon skuil, en gemaklik, onder ‘n pseudo, my lot, eerlik en eksplisiet treurig my jou sou bekla oor my pa se tweede vrou…

Read More

Anne-Marie Bartie. dialoog

13 March 2026 By Versindaba

  dialoog   as spraak is waar jy veilig voel sou jy ten minste daaroor kan fluister in ore waar die luister nog sag en ontvanklik is maar praat se lugtyd is op jy leef nou net in rimpelogies waar skoenlappersoentjies lag   © Anne-Marie Bartie, 2026

Read More

Paul Kloppers. die belangrikheid van byhou

12 March 2026 By Versindaba

  die belangrikheid van byhou   om ‘n notakop nota-oë notaneus nota-ore voelvollende notahande te bly hê nota-arms notalyf nota bene   © Paul Kloppers , 2026  

Read More

Andrea Sieberhagen. Die kleur van stilte

12 March 2026 By Versindaba

  Die kleur van stilte   oggendstilte is donkerblou wakkerword         droewigheid gister se pyn        ʼn swaar onthou   moeisame middae se uithou-leef word in kille kleurloosheid deur uur vir uur se stilte verweef   in die laaste aardse lig gloei stilte oranje-rooi om ysige verlatenheid in die genade-uur te ontdooi   © Andrea Sieberhagen, 2026…

Read More

Resensie: “Seine” (Koos de Wet)

11 March 202611 March 2026 By Versindaba

  (Geen voorbladfoto van uitgewers ontvang.)   Resensie: Seine deur Koos de Wet. Naledi, 2025. Isbn: 9781067 235086 Resensent: Joan Hambidge   I So word Koos de Wet se bundel Seine bemark: Elke gedig sein as’t ware aan die leser ’n boodskap vanuit ’n unieke agtergrond. Dit vloei soos lig op die maat van ’n komposisie geskoei op ’n ongewone…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon