marche funèbre voor de doden van zinloos geweld onbewust dat dit de laatste slok zou zijn of een wandeling op het zijpad van de dood toen vanuit het niets de vernietiging opdook geen tijd meer voor nog een afscheidswoord want dat was al gesproken tot ziens tot later see you later alligator…
Marthé McLoud. Glaskas op vloer 13
Glaskas op vloer 13 Op aande wanneer die wolke woedend dwarrel en son en maan verdwelg snuffel hy by deure, krap hy met lang toonnaels daaraan. Net dié maak oop wie se hart reeds ’n prooi was, ’n gat het waarbinne hierdie roofdier kan intrek. Toe slaan hy toe — die…
Joan Hambidge. T.T. Cloete en die entelegie
I Die enorme kennis van T.T. Cloete is al deur verskeie literatore uitgewys. Só dig hy in Karnaval en lent: ons gewete ons skryf nie gedigte nie hulle is ons hulle kondig hulle by ons ongenooid sonder afspraak aan voor ons húlle ooit verwag weet gedigte hulleself vooruit …
Joan Hambidge. T.T. Cloete en John Donne
I Dit was André P. Brink wat Cloete indertyd bitsig beskuldig het dat hy eerder ‘n geleerde woord sou gebruik as ‘n gewone, alledaagse een. ‘n Literator het my eenkeer opgebel en gevra maar wát beteken hierdie woord tog? Hierdie kwessie word besonder insigryk deur Phil van Schalkwyk verduidelik in sy besinning oor Cloete…
Jakes Möller. Vergesig
Vergesig Ek stuur ’n verkenner die toekoms in, oënskynlik op ’n vredessending maar inderwaarheid ’n spioen. Sy bring berig van die beloofde land: Geometriese gewels onder goue gewelf, valleie vol veldlelies en GM-graanlande, brandende bosse met slimsensors, ’n fusie-reaktor omring deur engeleklone, eekhorings, ‘n meermin en ’n e-enhoring. God se hande…
Jacques Boshoff. Skoonmaakdag
Skoonmaakdag Dit is Vrydag. Asblikwiele knars knopperig oor ongelyke plaveisel met die uitsit. Daarna die bondel wasgoed – sommige wat hy apart in ’n skottel trap en was, trap en was. Vloere word geskrop, kaste en rakke afgestof, die bed opgemaak. Laastens: die opgehoopte skottelgoed in seepwater, louwarm. ’n Glas gly en breek…
Gerard Scharn. dirge
dirge zij loopt voor de dragers met rinkelbom en vlekkenfluit zij zingt een lied vol nostalgie nearer my lord to thee zoemend als een snorrebot een bijenkorf vol russinnen haar hoofd is overvol zij wil het leven minnen nu haar lief gestorven is © Gerard Scharn, 2026
Willem M. Roggeman.
ONBEGONNEN FABEL Het weer slaat weer om. Vroeg of laat komt altijd een dier ter sprake als laatste argument. Het past nu een gesprek te voeren ergens diep onder water, of te schrijven op een wolk, of te rekenen op het schild van een uitgeputte schildpad Dan te wisselen van identiteit. Onmondig lijkt…
