Hoe ’n mens die wêreld om jou leer ken, waarneem en interpreteer, word gewoonlik as jou ontologiese benadering beskryf. Dit is dus ’n ontologiese gruwel om in plaas van “daar staan” te sê “dit sê” (Van der Berg, 1994) of KI sê, want slegs ’n unieke mens met ’n persoonlike interpretasie van die waarneembare en…
Miel Vanstreels. Mont Ventoux “baiku’s”
MONT VENTOUX BAIKU’S My seun vra of ek wil saamgaan naar die Provence – die Ventoux roep … Of ek dink dat ek nog heelhuidig die top bereik – as my lyf dit behaag … Geseënd die fietsryer wat sy gebrek aan talent met liefde ignoreer … Sault – die…
Daniel Hugo. Caférym
Caférym Gerrit Komrij 1944-2012 “Daniel, wij hebben de rijmende voorsprong,” sê Gerrit en grinnik vir my oor sy glas bier. Met dié uitspraak het hy my vir goed bevry van wat ek ervaar het as ’n verdomde vloek wanneer die inspirasie my tartend beetkry. Gerrit, ek dink dikwels aan jou –…
Wat lees jy? “Dogtag Memories” (Jon Goetzsche)
Dogtag memories: The misadventures of an SADF conscript deur Jon Goetzsche, Penguin Random House, 2026 Beslis nie vir kinders nie! Maar baie beslis van die beste dienspligboeke vir grootmense! Die eerste paar bladsye het my laat lê van die lag en my laat besef hoe kreatief Afrikaans as vloektaal is – al is…
Joan Hambidge. T.T. Cloete se “Idiolek”
I Elke digter het ‘n ideolek. Daar is die chronolek (die tydsgebonde variasie) geplaas teenoor die geolek (die sogenaamde dialek of streekgebonde taal). Die ideolek is die persoonsgebonde variasie geplaas teenoor die sosiolek oftewel, die groepsgebonde variasie. T.T. Cloete se bundel Idiolek verskyn in 1986 by Tafelberg uitgewers. In hierdie bundel sien ons die…
Resensie: “Die langste jaar” (Muller Minnaar)
Resensie: Die langste jaar deur Muller Minnaar, Turksvy Publikasies, 2025. Kaapstad ISBN 978-1-0370-9069-1 Resensent: Dietloff van der Berg Muller Minnaar (1967) debuteer in 2025 met die langste jaar by Turksvy Publikasies. Hy is gebore in Kimberley, word groot in Sishen waar hy matrikuleer en gaan studeer aan die Universiteit van die Vrystaat,…
Joan Hambidge. Perifrase
Perifrase In Jesaja 12 vers 3 onderstreep in my Bybel (geskenk van my ouers) oor die heil wat ons uit fonteine sal skink, rig my dag tydens ‘n hittegolf. ‘n Klein knopiespinnekop onsigbaar weef ‘n netwerk ágter my koffiemasjien langs ‘n wegneemete uit die Ocean Basket; drink ‘n allergiepil vir wat-ook-al, vervaard….
Margaret Cordier-Biermann. Deel
Deel maande het ek gewag voor ek jou moes afbind in my arms later op my rug toe nog lig maar jy klim terug in my roep ons gees na gees waar eens ʼn planeet was groei jy plasenta vas metrum elke polsslag ritmies op jou kitaar word die allegro fortissimo afgewen tot…
