Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann de Lange

Joan Hambidge. Ekfrasis Deel 1

1 October 2023 By Versindaba

  I Die digter Johann se Lange het ‘n belangrike lys van die beelddig of ekfrastiese vers vir ons opgeteken op sy blog Kaapse paragrawe: http://johanndelange.blogspot.com/2012/09/ekfrasis-oftewel-die-beeldgedig-in.html Besoek 26 September 2023 Dit val nie te betwyfel nie dat vele digters in Afrikaans al hierdie moeilike digvorm behendig beoefen het. Die gedig wat handel oor ‘n skildery…

Read More

Joan Hambidge. Die sonnet  (klinkdig)

4 September 2023 By Versindaba

  I ‘n Klassieke studie oor die sonnet is R.K. Belcher se Grondslae van die sonnetvorm wat in 1969 verskyn het. Daar is vele sonnette in Afrikaans: die Italiaanse (Petrarcaanse) sonnet wat werk met die spanning tussen die oktaaf en die sonnet (abba abba cdc dcd of cde cde) met ‘n wending, oftewel die volta;…

Read More

Joan Hambidge, Litotes

14 August 202313 August 2023 By Versindaba

  Litotes   I Litotes (uit die Grieks) is ‘n stylfiguur van verkleining en is sterk verbind aan ironie. Dit heet ook understatement. Hutcheon in Irony’s Edge maak ons attent op vyf kategorieë of merkers: 1 veranderinge in register; 2 oordrywing of versagting; 3 kontradiksies of teenstrydighede; 4 verletterliking of “simplification” en 5 repetisie (“echoic”)….

Read More

Joan Hambidge. Kringloop

6 July 202310 July 2023 By Versindaba

  I Daar bestaan vele handleidings oor hoé om ‘n gedig te skryf, maar in hierdie reeks lesings gaan ons fokus op die belangrikste beginsels van die digkuns. ‘n Goeie digter is ‘n goeie leser. ‘n Stipleser.‘n Gedig het beginsels wat die digter moet ken. Om die reëls te breek, beteken dat jy eers die…

Read More

Joan Hambidge. Die ars poetica Deel I

30 May 2023 By Versindaba

  I Die konsep ars poetica word herlei na Horatius se “Brief aan Lucius Calpurnius Piso” (‘n Romeinse senator) en sy twee seuns. Die Epistula ad Pisones is geskryf in heksameter. 476 reëls met raad aan jong digters. In Afrikaans is N.P. van Wyk Louw se gedig waarskynlik die bekendste voorbeeld. Wytze is W. Gs….

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XXIII

22 February 202327 February 2023 By Versindaba

  Ingrid Jonker I In ‘n kursus Die gedig as wond aan die Universiteit van Kaapstad het hierdie leser deur die jare die werk van Sylvia Plath, Anne Sexton en Ingrid Jonker behandel. Hul tragiese lewens en hoe die leser uiteindelik nooit die tekste kan loslees van hul biografie nie. Ook hul kinders was slagoffers;…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XVIII

13 December 2022 By Versindaba

  I In Roland Barthes se The pleasure of the text wat oorspronklik in 1973 verskyn het, vind ons die term jouissance. Letterlik vreugde, maar in Lacaniaanse terme eerder ‘n transgressiewe plesier wat nie verwoord kan word nie. Erotiek en leesplesier gaan terug na Barthes se studie Sade/Fourier/Loyola wat in 1971 verskyn het. Daarin verwys…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XIV

25 November 2022 By Versindaba

I Ellie Ragland bespreek in Essays on the pleasures of death. From Freud to Lacan (1995) die retorika van die onbewuste wat volgens Lacan duidelike matematiese verbintenisse aangaan. In die afdeling “The paternal metaphor” wys Ragland op die ingewikkelde formasie van die verbeelde, simboliese en reële vlakke. Freud se Ichspaltung word by Lacan die gesplete…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 11
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon