Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Pirow Bekker gedig

Pirow Bekker. Aan ‘n kardioloog

4 October 20243 October 2024 By Versindaba

  Aan ‘n kardioloog   Hierdie tikskrif, geagte dokter Van der Laan, is van ‘n ou tieker, so hittete geskors: Hartlik dank vir die pasmaat aan die bors – saam kan ons die lewenslas gemaklik tors.   © Pirow Bekker, 2024

Read More

Pirow Bekker. Muis en leeu in ouetehuis

3 October 2024 By Versindaba

  Muis en leeu in ouetehuis   So is hy dan “ouetuis” toe: met eie inwonende muis vir ‘n algemeen goeie nagrus, hartstilstande uitgepluis; geluidloos na die badkamer deur ‘n mynveld word ‘n sege, maar eers by die wenpaal brul die muisleeu onbesuis.   © Pirow Bekker, 2024

Read More

Pirow Bekker. Besoek van Basilikat

26 August 2024 By Versindaba

  Besoek van Basilikat (Vir  Anke)   Slapend in die woud van koorsboom en beton, het ek laasnag van ‘n tierkat besoek ontvang.   Met ‘n vlagie wind deur die geligte ruit (Het ek haar verwag?) het sy gekom, iewers met sagte pote op die bed geland.   Ek het opsluit gedink sy het gekom…

Read More

Pirow Bekker. Knipmes

26 August 2024 By Versindaba

  Knipmes (Vir Pirow)   Uit my plaasjeug, Seun, kom hierdie mes, ‘n Paul Krugermes, ‘n knipmes, Seun, vir wanneer die nood aan die man kom, selfs wanneer jou hande gebind is (Mag dit nooit so wees!)   Vir ‘n oop wond het mens hande nodig: Oupa het eenkeer sy jagmaat se lewe gered deur…

Read More

Pirow Bekker. Voortgang

24 August 202427 August 2024 By Versindaba

  Voortgang   Vryf die slaap uit jou oë, behoedsaam, want drome skuil daaragter, lê soos gister se sneeu opgehoop teen Rietspruit se wal. Kyk hoe die son skyn op die opgehooptes en skones.   En hulle sal versmelt om die littekens van die aarde te verplaas, die harde trekke te versag.   Môre is…

Read More

Pirow Bekker. Noodshulp

23 August 202421 August 2024 By Versindaba

  Noodshulp   Wees jy, woord, nog my neutekraker, nie los van as nie, nie lomp betrekkend, oordrewe peanutbevarker – dis alles nie jou styl nie. Jy wil juis die kans aangryp om jou staal ten toon te stel.   Eers het ek gespeel, want neute bied hul aan vir spel en die heiligheid van…

Read More

Pirow Bekker. Ashoop

22 August 202421 August 2024 By Versindaba

  Ashoop   Moeilik beweeglik en bekwaal skud die musiek van jare her weer ons verlangens vertikaal.   Lankmoedig soos die papier, my lief, raak alles in die dowwe lig by uitstek skimmersag gewiek …   Ten spyte van huidige jagtersblok – iets Hemingways moes destyds afgevryf het op my jeug –   kan ek…

Read More

Pirow Bekker. Veldbrand

21 August 2024 By Versindaba

  Veldbrand   Bakoor, bakoor, het jy verskerpte gehoor waar jy sit teen die harde maanhaar se staan, waar vlugtelinge stroom uit ‘n bewoonde kambro, verrimpeld onder ‘n rokie wat opwaarts spiraal.   Alles wat fyn was, het verdwyn in die brand, en wat flenterig was aan boom en bos is verstomp, ook jy slaan…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon