Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Gisela Ullyatt. Oor verlies, verlatenheid en die liefde.

15 February 201529 June 2015 By Versindaba

Tomorrow is Saint Valentine’s Day, All in the morning betime (Ophelia se lied uit Hamlet)   Februarie is die maand van die liefde. Of so word dit soos koue kos aan ons opgedis. Tematies gaan jy nie sommer ’n tydskrif van die rak oprakel sonder belowende artikels oor bedsake, beertjies, ‘Vaaltyn’-hartjies en pienk lieflikhede nie….

Read More

Wicus Luwes. Om die Rubicon oor te steek in ‘n rooi oorpak

11 February 201529 June 2015 By Versindaba

Ek wonder of Pres Zuma senuweeagtig is oor môre se Staatsrede-toespraak in die parlement. Ek wonder of hy in rooi droom en of hy die rooi tapyt as verwelkoming of voorbode sou sien. Ek wonder of die aanvalle deur die party met die rooi oorpakke onder leiding van ‘n eertydse troonopvolger die Staatshoof in ‘n…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Let evening come’: ’n Huldeblyk aan Jane Kenyon (1947-1995).

28 January 201529 June 2015 By Versindaba

Die Amerikaanse digter, Jane Kenyon, is nie alombekend aan poësielesers in Suid-Afrika nie. Met reeds die eerste lees aan haar oeuvre, het haar gedigte se direktheid my onmiddellik opgeval:  persoonlike pyn wat nooit in selfbejammering of ’n narcistiese geween ontaard nie. Haar gebruik van die objective correlative is opmerklik en word nie net met volgehoue…

Read More

Wicus Luwes. Dans en ander ritmes

18 January 201529 June 2015 By Versindaba

“A bit like indoor windsurfing,” was my pêl se reaksie toe ek hom vra hoe hy die dans ervaar het. Die Engelse outjies in my omgewing het nie eintlik vas gedans nie, so dit was ‘n nuwe ervaring vir my pêl. Tydens ons studies het ons gereeld sulke ‘indoor windsurfing’-aande of dansaande by verskillende koshuise…

Read More

Wicus Luwes. Die Lyne waarlangs ons Lewe

1 January 201529 June 2015 By Versindaba

Ek verstaan dat ons die diereriem of zodiak by die Babiloniërs kry. Ek neem aan dat indien ons dit by Switserland gekry het, ons dalk die kaasriem of die ’12 kase van die kosmos’ sou gehad het. Elke land sou die model kon aanpas om hul geliefkoosde kase uit te beeld of om dit wat…

Read More

Wicus Luwes. ‘n Storie van Jan

16 December 201423 December 2014 By Versindaba

  Jou naam is Jan Publiek. Jy verteenwoordig beide die minderheid en die meerderheid van die plek waar jy woon, werk of wonder.  Jy is beide reg en verkeerd. Jy is net ‘n klein bietjie anders as Jan Alleman. Jy dink die meeste mense redeneer dieselfde as jy; ervaar dieselfde as jy. Jan Rap en…

Read More

Gisela Ullyatt. Mary Oliver se Blue Horses.

14 December 201416 December 2014 By Versindaba

In 1984 word die Pulitzerprys aan Mary Oliver (gebore, 1935) toegeken vir haar seminale American Primitive, wat onder andere Indiaanse (Native American) motiewe inkorporeer met legendes van dié soos ene John Chapman wat as ‘primitive’ in die woude van Ohio oorleef het. Blue Horses wat in Oktober 2014 vrygestel is, is Mary Oliver se vyf-en-twintigste…

Read More

Marlies Taljard: Met linte van sterre en sinne

12 December 201415 December 2014 By Marlies Taljard

Vir Aardklop 2014 het Evette Weyers ʼn uitstalling van beeldhouwerke saamgestel met die tema “Letterlik en figuurlik”. Die meeste van die werke op uitstalling het op een of ander wyse aangesluit by taal, letterkunde en veral by die poësie. Baie van die werke was letterlike uitbeeldings van Afrikaanse idiome of segswyses, soos “die beste voetjie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon