Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Joan Hambidge. Viëtnam – ‘n digterlike reisverslag

6 January 201431 January 2014 By Versindaba

  Viëtnam – ‘n  digterlike reisverslag  Joan Hambidge    Poets travel the dark roads.  – Ruth Padel   I   My reis na hierdie landstreek begin toe ek per ongeluk wyn mors op my paspoort: ‘n teken van geluk! Ek reis besigheidsklas gewoon omdat dit geriefliker is en ‘n mens nie vir dae daarna nog sukkel…

Read More

Wicus Luwes. Stoomaangedrewe woorde

5 January 20146 January 2014 By Versindaba

Let the poets cry themselves to sleep, and all their tearful words will turn back into steam. – Conor Oberst   Steampunk Sally deur Chaz Kemp (Bron: http://www.steampunktribune.com/2011/04/mr-chaz-kemp-superlative-steampunk-art.html) Die internet is stoomaangedrewe. Danksy die amper-maar-nog-so-ver Medupi-kragstasie sal dit nog so wees vir ‘n wyle. Alles werk met krag – alles van rekenaars, tot die krag…

Read More

Wicus Luwes. Die Leuen: Gebaseer op ‘n onwaar verhaal

16 December 201310 December 2013 By Versindaba

Hierbo: A Fisherman’s Story deur Bernard Cheese   Die pad na die waarheid en die pad na die leuen loop langs mekaar. Dit kruis soms by plekke waar die brûe te min is en die water te diep is. Daar is baie paaie wat daarby aansluit en by T-aansluitings lyk dit of dit dieselfde pad is wat…

Read More

Gisela Ullyatt. Labirinte en Minotaurusse.

15 December 201315 December 2013 By Versindaba

                                                                                           Labirint by The Edge Mountain Retreat   Die pad Hogsback toe lê ineengerol tussen haarnaalddraaie wat nouliks een voertuig toelaat. Tog duik daar plek-plek die kranksinnigheid van twee voertuie op wat hierdie smal ruimte moet trotseer. Die kronkels is onvoorspelbaar en bosboutrokke met reuse houtstompe kruie voort. As jou voertuig agter een beland, is…

Read More

Marlies Taljard: That blessed place wherein the symphonies flow

6 December 2013 By Marlies Taljard

Ek dra hierdie blog op aan die nagedagtenis van Nelson Mandela Die simboliese orde is ‘n begrip wat deur Lacan gebruik word en aan die hand waarvan Kristeva haar siening van die semiotiese staat definieer. Dit is dié toedrag van sake wat as die “normale” kondisie van die samelewing of die sosiale raamwerk waarmee die meeste…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die einde van die gedig

3 December 20133 December 2013 By Versindaba

hésitation prolongée entre le son et le sens, sê valéry. dus hou ek my asem op resiteer als wat nog moet gebeur binne die leegte van twee longe of wat oorbly van ʼn jaar. hoor hoe kalenders verby neusvleuels sug om golfies in oogballe te laat bewe, ʼn gety wat dít wat verby is omroer…

Read More

Wicus Luwes. Kleure in ‘n fonetiese verfblik

22 November 2013 By Versindaba

Dis moeilik om die woord ‘inspirasie’ te verduidelik in ‘n kort sin. Verklarings oor die woord lewer Latyns-verwante terme soos inspirare, inspiro, incito op. Dit word weer verklaar met terme soos ‘om asem te haal’, ‘om in te neem’, of die ‘stimulerende effek op die intellek, emosie of kreatiwiteit’. Ek wonder of ‘n mens inspirasie…

Read More

Hannalie Taute. Op soek na ‘n dieretuin.

20 November 201321 November 2013 By Versindaba

Alles het seker begin by ʼn foto van Koala beertjies in ʼn Australiaanse dieretuin.  ʼn Vriend het dit op ‘facebook’ geplaas en dit het my laat kriewel, want ek is nie n groot aanhanger van dieretuine nie. Kort daarna, (toevallig?) word ek uitgenooi om aan hierdie uitstalling deel te neem: In die brief van die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon