Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Elmarie van Kampen. Inachus io

31 May 20223 June 2022 By Versindaba

  Inachus io   soos ‘n fetus tot mens kom binne sy moederkokon transformeer die ruspe okkult tot volle vlinder wasdom   © Elmarie van Kampen, 2022  

Read More

Mellet Moll. Jacques-Yves Cousteau

28 May 2022 By Versindaba

  Jacques-Yves Cousteau  In the deep space of the sea I have found my moon. – Jacques-Yves Cousteau   Daar was ‘n tyd van meerminne en seeperde, van fosfor en gety.   Ek kyk nog soms met stersku oë na nagte uit ‘n stilgebore droom, ‘n rolprent van idilles wat verdof en uiteindelik net dowe…

Read More

Anton Dockel. Skarabee

28 May 2022 By Versindaba

  Skarabee (Scarabaeus sacer)   plaaslik is hy maar net ’n kruier van mis maar in Egiptiese graftombes ’n idool heilige kewer in die ryk van Anubis vir toegang tot die nalewe die simbool   © Anton Dockel, 2022  

Read More

Wenner van die gedigkompetisie: Oekraïne en Rusland

28 May 202230 May 2022 By Versindaba

  LOUIS ESTERHUIZEN (“Diaspora”)     EERVOLLE VERMELDING: JOHANN LODEWYK MARAIS (“AK47”)       Die volgende gedigte het goed gevaar in die finale rondte:   “irina se klavier” – Marlise Joubert https://versindaba.co.za/2022/03/20/marlise-joubert-irina-se-klavier/ Uit die Bergtesgarten – Pirow Bekker https://versindaba.co.za/2022/03/26/pirow-bekker-uit-die-bergtesgarten/ Vuurslag – Joan Hambidge  https://versindaba.co.za/2022/03/05/joan-hambidge-vuurslag/ Vreemde Lente – Neels Jackson  https://versindaba.co.za/2022/03/15/neels-jackson-vreemde-lente/ Wladimir Poetin – Johann Lodewyk Marais  https://versindaba.co.za/2022/03/23/johann-lodewyk-marais-wladimir-poetin/ SIawa!…

Read More

Eduan Naudé. ‘n lewe as fisika

24 May 2022 By Versindaba

  ‘n lewe as fisika   my vriende en familie is ‘n versameling boeke en bundels netjies gerangskik in die dorp se wit munisipale biblioteekrak van woordeboeke, how-to guides en comics, tot kinderstories en die hele reeks Encyclopedia Britannica hier is my pa ‘n avontuurverhaal, my ma ‘n bloemlesing afrikana   en ek (die een…

Read More

Eduan Naudé. ‘n definisie van entropie

24 May 202224 May 2022 By Versindaba

  ‘n definisie van entropie   Wat is lewe? Volgens Schrödinger niks meer as kortstondige orde binne die groter chaos van die heelal elke   lewende   wese: etlike proefstukke wat vergeefs worstel na ‘n mate van verstaan: ‘n spinnekop wat sy web presies span turbines wat wind as gestoorde krag opvang die mens se soeke na…

Read More

Nini Bennett. Idolomantis diabolica

23 May 2022 By Versindaba

      Idolomantis diabolica   Ek is die duiwel sélf se bidsprinkaan want ek is skadeloos; bewoon ’n blom. Sover dit mense en geloof aangaan word boosheid sierlik as ’n blaar vermom.   © Nini Bennett, 2022  

Read More

Nini Bennett. Steenkoolmyn, 1880

23 May 2022 By Versindaba

      Steenkoolmyn, 1880   Die myners dra hul vuurvlieë vir sig: dis bioluminisensie, die natuur in bottels luceferien verlig die donker ondergrond met hierdie vuur.   © Nini Bennett, 2022  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 97
  • 98
  • 99
  • 100
  • 101
  • 102
  • 103
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon