Selene nuwe maan as son, sy en aarde so in syzygy is dat sy snags haar skadukant wys staan sy soggens saam met son op en saans gaan lê sy saam met hom © Elmarie Stofberg, 2022
Category: Kompetisies
Elmarie Stofberg. bolmaan
Selene bolmaan elke nag vat sy haar fakkel. om oor die wêreld te waak dis toe dat sy vir Endymion sien. die flippen fakkel net daar los en afkom tot by hom. daarom bol haar maag weer blink © Elmarie Stofberg, 2022
Elmarie Stofberg. Selene volmaan
Selene volmaan sy jaag met ‘n ronde blink koets en tien wit perde met vlerke van lig deur die gitswart nag tot son haar lig vir die dag kom steel © Elmarie Stofberg, 2022
Gerard Scharn. assepoesters
assepoesters ze lopen op blote voeten in het naargeestig oord van boze stiefmoeders ze zwoegen en zweten verbijten hun lot en spreken geen enkel woord van moeder de gans hebben zij nooit geweten neuriën slechts een naargeestig lied vol nostalgie zoemend als een snorhout bijenkorven vol agressie maar de dag zal komen…
Johann Lodewyk Marais. Lucky packets
Lucky packets By oom Piet en tannie Liet se winkel koop ons graag in die dae van die week toffies, suigstokkies en Lucky packets. Teen ’n tiekie ’n pakkie bly verras die inhoud my elke keer mateloos en lê my kamer gou vol allerlei. Uit die pakkies kom alles te voorskyn:…
Marieta McGrath. regressie-analise
regressie-analise my lewe se data lê verstrooi soos papawersaad op brood soos die spikkels van oë soos pratende monde op lughawens die wêreld oor en uit die geraas probeer ek ‘n grafiek trek wat my opwaarts na die kruin sal neem ligvoets soos ‘n ribbok ‘n reguitlyn met regressie-analise ideale R² waarde…
Elmarie Stofberg. as dit kom reën in die brandberg
as dit kom reën in die brandberg agter die brandberg het die lug vroegdag skielik onheilspellend donker geword en sonder die son word sy plooie sag raak hy ‘n uitgeknipte kartonbord teen die voormiddag bring noordwes vir hom ‘n donsduvet wat sy om sy lyf moet vou en optrek tot net sy…
Gerard Scharn. twee vrouwen tussen lijsten
twee vrouwen tussen lijsten rivera schildert muren frida schildert frida omringd door spiegels in het blauwe huis aan bed gekluisterd in beugels en baleinen begeerlijker dan een calavera van posada * tretchikoff maakte je onsterfelijk, mevrouw pon-su-san niet alleen voor bourgeois dromers in buitenwijken en verzamelaars van exotica in goedkope lijsten…
