Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Wenner: Junie: Gedig van die Maand

25 July 202225 July 2022 By Versindaba

    Joan Hambidge is die wenner van die Junie: Gedig van die Maand Kompetisie met die gedigte “Oggendmeditasie” en “Oggendmeditasie 9” wat deel uitmaak van haar reeks van 10 Oggendmeditasies wat in Mei 2022 en Junie 2022 op Versindaba verskyn het.   Joan Hambidge. Oggendmeditasie   Joan Hambidge. Oggendmeditasie 9  

Read More

Anton Dockel. Gastehuis op Vleiland

22 July 202223 July 2022 By Versindaba

      Gastehuis op Vleiland Vallei suid van Laingsburg. Vrugteboerdery   Voor die deur van die Seweweekspoort irriterend naby, klipspat die bakkies bestof die bome vaal in die perskeboord anders was ons skemer ook koper, strakkies   téén Swartberg deur oerkrag uitgemaal die laaste keerwal teen die Groot-Karoo waar ’n mens nog vry kan…

Read More

Gerard Scharn. landschap onder invloed van laudanum beschreven

19 July 202220 July 2022 By Versindaba

  landschap onder invloed van laudanum beschreven   legioen is niet mijn naam want als eenling in een termietennest ben ik zwerver in een vreemde wereld die mij tegenstaat   waakvlammen branden in mijn hoofd als vuurtorens in een woestijn voor kamelendrijvers en hun karavanen   hier vliegt de vogel rok en splijten rotsen waar…

Read More

Wenners van kwatrynkompetisie “Insekgedrag: Menslik betrag”

28 June 202230 June 2022 By Versindaba

      Baie geluk aan Johann Lodewyk Marais, die wenner van die kwantrynkompetisie Insekgedrag: Menslik betrag. Hildegard Klein se gedig is aangewys as die tweedebeste, met René Bohnen ‘n kortkop agter haar. Baie geluk aan die wenners!   Prof. Joan Hambidge het beoordeel.   Johann Lodewyk Marais   Geestelike Sphodromantis gastrica Vanmiddag het ek…

Read More

Wenners van die kompetisie “Die Fisika as poësie”-kompetisie

8 June 20229 June 2022 By Versindaba

    Die volgende is as die 10 beste gedigte in die kompetisie “Die Fisika as Poësie”-kompetisie aangewys (in alfabetiese volgorde vogens digters):   Nini Bennett – My octopus teacher & Nefolitos Zandra Bezuidenhout – Digterslaboratorium Franco Colin – Breinskandering & Stephen Hawking Joan Hambidge – Die gedig as beurtkrag Johann Lodewyk Marais – Pofadder…

Read More

Gedig van die maand: Junie 2022

2 June 202230 June 2022 By Versindaba

    Versindaba nooi alle digters wat reeds ‘n solo-bundel by ‘n gevestigde uitgewer gepubliseer het (of genooide digters), om deel te neem aan ons kompetisie: “Gedig van die Maand: Junie 2022”. Digters kan gedigte oor enige tema en in enige digterlike vorm instuur vir beoordeling. Vertaalde gedigte mag, soos vantevore, steeds ingestuur word indien…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Pofadder

31 May 20223 June 2022 By Versindaba

  Pofadder Bitis arietans arietans   Die pofadder lê doodstil met ʼn suurstofpyp in sy keel onder ʼn Zeiss-mikroskoop en ná die afbind van die are kom met die fyn, fyn voel van die dissekteerskêrtjies tussen vier hande die gifkliere aardig uit vóór met dun naald en gare die wond toegewerk word, terwyl die slang…

Read More

Elmarie van Kampen. Mot

31 May 20223 June 2022 By Versindaba

  Mot   die mot se langsame fladder-draal ál nader aan die lokkende vlamme-praal verloop soos vele gedoemde attraksies: verblindend, vurig, fataal   © Elmarie van Kampen, 2022  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 96
  • 97
  • 98
  • 99
  • 100
  • 101
  • 102
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon