Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Nini Bennett. Entomologiese oorlogvoering

23 May 2022 By Versindaba

    Entomologiese oorlogvoering   Die patogene in die diens van dood: soldate met ses pote wat marsjeer, ons oudste wapen, sonder slag of skoot word weer die afgryse van bioterreur.   © Nini Bennett, 2022  

Read More

Mellet Moll. The fly

23 May 202223 May 2022 By Versindaba

        The Fly   Jeff Goldblum klim by een kapsule in en later klim hy by die ander uit. ‘n Vlieg wil sy ontdekking saam ontgin en nou kry Goldblum skubbe op sy huid.   © Mellet Moll, 2022  

Read More

Hildegard Klein. Cochenille-liefde

23 May 202224 May 2022 By Versindaba

  Cochenille-liefde: Sy   My heer, u pronk met stertfilamente en weelderig vonkelende vlerke; dog my beskeie lyf sonder ornamente beskaam my sonder perke.     Cochenille-liefde: Hy   Begeerlik is u met u karmynrooi blos, ‘n huishen, rond en knus. As ek weg is, sal u onder u wol-karos steeds ons nimfies beskerm en…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Ars insecta (2)

21 May 202223 May 2022 By Versindaba

  Ars insecta (2)   Geestelike Sphodromantis gastrica   Vanmiddag het ek onverwags besoek van ’n geestelike ontvang – in ’n hoek het hy my die leviete voorgelees met wyshede uit die Heilige Boek.   © Johann Lodewyk Marais  

Read More

Johann Lodewyk Marais. Ars insecta (1)

21 May 202223 May 2022 By Versindaba

  Ars insecta (1)   Ek beplan ’n chāhārgāna-kwatryn: kry die ryme, denkende aan die syn, tot tien lettergrepe en drie dele van ’n insek al weifelend verskyn.            © Johann Lodewyk Marais, 2022  

Read More

Mellet Moll. Nuovo Mondo

18 May 2022 By Versindaba

  Nuovo Mondo Klaus Schulze & Lisa Gerrard   Die aarde gee geboorte aan ‘n nuwe hemel. Haar baringstem raak hees en resoneer tot swewings wat verby die stratosfeer tot daar anderkant die ewigheid se einders deur die ongerepte klankgrens tril. Frekwensies van haar ongedane adhan word in ‘n kosmiese ossiloskoop vibrasies van ‘n sinoïedale…

Read More

Anton Dockel. Naaldekoker

17 May 2022 By Versindaba

  Naaldekoker   soos ’n gedagte sweef die naaldekoker hang plots stil voor die spieël van water peil dan berekend af op sy doelwit ek bly steeds vasgenael by die poel sit   © Anton Dockel, 2022  

Read More

Anton Dockel. Skynheilig

15 May 2022 By Versindaba

  Skynheilig   Mantis sit en rondkyk wie sondig voorpote soos hande tesame gesit asof hy vroom vir sy slagoffers bid voor hy hulle straf sal aankondig   © Anton Dockel, 2022  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 98
  • 99
  • 100
  • 101
  • 102
  • 103
  • 104
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon