AK-47 Michael Kalashnikov was ’n digter en in die Groot Patriotiese Oorlog is hy by die Slag van Brjansk Oblast in die regterskouer raakgeskiet. Ná die mopper van gewondes se lot het hy in sý bed ’n gasgedrewe aanvalsgeweer bedink wat ligter is. Van dié uitvindsel bestaan miljoene oor die wye en droewe…
Category: Kompetisies
Rusland en Oekraïne: Hoe voel jy?
Versindaba nooi Afrikaanse en Nederlandse digters uit om gedigte voor te lê oor die huidige konflik tussen Rusland en die Oekraïne. Enige digter wat al by ʼn hoofstroomuitgewer ʼn solobundel gepubliseer het of ʼn digter van wie ten minste 3 gedigte in een of meer versamelbundels opgeneem is wat by hoofstroomuitgewers verskyn…
Bester Meyer. X
X wat noem ek die oomblik vóór die gedig wat deur ‘x’ aangedui word? die oomblik voor die uiting, voor die ontstaan van woorde die oomblik voor die aan-breek van die skryf die suiwer gevoel van dit móét nou uitwaarts? wanneer die hart nié orgaan van weet is nie – (of…
Franco Colin. Breinskandering
Breinskandering Doller as kopaf kan dit beslis. Die deure swaai oop en voor my stoel ‘n guillotine met ‘n grootheidswaan: ‘n Gemotoriseerde bed voer my kop vir die meganiese smoel van die masjien. Met ‘n dreunende getrommel smul die ondier aan my murgsagte misterie, spoeg wit en swart selfies van my harsings, pure…
Gerard Scharn. doorslaande tongen
doorslaande tongen van sheng en sho mondorgel van japanners en chinezen via via oude kronieken en de russen oostenrijkers en wheatstone tot concertina trekzak en traporgel bandoneon en psalmenbalg weet de wereld van groenland tot patagonië hoe men de tongen trilllen laat in unisono en octaven maar geen dichter heeft beschreven wat het…
Gerard Scharn. wij de beterweters van dit land maken van etnisch profileren een wetenschap
wij de beterweters van dit land maken van etnisch profileren een wetenschap mestiezen mulatten kastiezen en poestiezen herkent u aan de tint een kleurling aan zijn kleur een hottentot of baster aan zijn spraak quadronen octoronen en verdere verdunningen aan meer of minder kroes een witman valt pas op als hij tussen…
Zandra Bezuidenhout. Digterslaboratorium
Digterslaboratorium Volgens die fisici word poësie allermins deur muses ingegee. Verskonstruksie geskied verstandelik deur ‘n bewuste koppeling van boustof en beweging; die swaartekrag van woorde, soos die vloei, word geskoei op verhoudings en formules. Oorsaaklik dus, logies en berekend kry die gedig beslag. ‘n Gepeuter aan die teks versit die steunpunt, maar…
Mellet Moll. Vaal Reefs, 10 Mei 1995
Vaal Reefs, 10 Mei 1995 Die aarde sal haar losprys hier verhaal van hulle wat mekaar vol goud behang die minnaars wat die dieper klowe delf die wyses wat by pasgebore gode kniel. Die aarde sal haar losprys hier verhaal van hulle wat hul dag se brood verdien die werkers wat haar…
