Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Nini Bennett. My Octopus Teacher

11 March 2022 By Versindaba

  My Octopus Teacher   daar waar die naakslakke blom, kelpwoude wuif en jellievisse se valskerms sweef –   daar was jou den dag 1 het jy jou mantel vir my geswaai en verander in ’n altaar molluske en skulpe my koppotige geliefde, klein swendelaar van die see   elke dag het ek gaan duik…

Read More

Mellet Moll. Gaston Bachelard: In ruimte, tyd en materie

10 March 2022 By Versindaba

  Gaston Bachelard: In ruimte, tyd en materie i.   en dáár, onder die bome, het ons gesit jy het my van Rilke vertel – en dat die bome manjifiek is, maar tog, dat die ruimtes tussen die boomtoppe ’n verhewenheid het, dat dit saam met die bome groei, dat dit waardiger word soos wat…

Read More

Nini Bennett. Nefolitos

7 March 2022 By Versindaba

  Nefolitos   I.   Klippe leef stadig gedagtig aan hul grootvaders, vulkane en antieke seebodems. Miljoene jare se sediment, die versweë geraamtes van molluske en korale – magtige tektoniese kragte in die worp van kalligrafiese skulpe.   Klippe: chronoloë van die aarde, die pelgrims van veraf berge. Klippe is die drome van fossiele, soos…

Read More

Gerard Scharn. de laatste dans

7 March 20227 March 2022 By Versindaba

  de laatste dans   er wordt weer op het stalinorgel gespeeld door organist en registranten geen pijp klinkt zuiver het zijn sirenen en jericho trompetten   het rode orkest gaat op reis en speelt het oude repertoire vol oorlogsretoriek de dirigent slaat moeizaam bladen om al kan hij geen noten lezen   zijn oren…

Read More

Joan Hambidge. Vuurslag

5 March 2022 By Versindaba

  Vuurslag   Water op die maan blyk urine uit Apollo-14 te wees   ‘n verlore beursie met ID en kaarte gesteel teruggevind   ‘n oorlog se impak op Kerkplein met Kruger wat noord kyk nie oos   Alle eer aan God en nie aan mense uit Psalm 105 was sy versoek   nooit op…

Read More

Anton Döckel. Bomskade

5 March 2022 By Versindaba

  Bomskade  Woonstelblok in Borodyanka, Oekraïne   Die pen is net magtiger, as die man met die swaard kan lees spot my vriend die digter   my vriend se vensters was oë daar bo op werwels trappe en baksteenmure   hulle leë oogkasse omraam geen ’n uitsig meer op die straatteater buite waaruit hy insigte…

Read More

Bester Meyer. Die Toring van Babel III – (in jou kil blou oë) 

5 March 2022 By Versindaba

  Die Toring van Babel III – (in jou kil blou oë)    in jou kil blou oë het ek my eie gesig gesien. in die uitvoering van wat jy as reg beskou het ek verstaan wat ek is   langs die puinhope het ek die kinders sien huil aangetrek in die vodde flenters van…

Read More

Mellet Moll. Die verseëlde tyd

4 March 20227 March 2022 By Versindaba

  Die verseëlde tyd (met erkenning aan Arseny & Andrei Tarkowski)   In hierdie 35mm film het ek leer droom en droom ek steeds en sal ek nog ’n laaste droom onthou dat als herhaal, dat als herskik en dat jy als sal sien wat ek kon sien:   dat ons óp die kaaie langs…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 106
  • 107
  • 108
  • 109
  • 110
  • 111
  • 112
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon