Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Kiëf

27 February 20222 March 2022 By Versindaba

  Kiëf   Daardie stad besoek met jou, ‘n fotograaf op ‘n reisbesoek van Rusland na die Ukraïne. Hier verbied die kondukteur jou om foto’s te neem deur ‘n venster op pad na die grens.   ‘n Tyd voor die putsch en daarna ‘n uitstalling van hierdie landskap met foto’s van Ки́їв se letsels van die…

Read More

Meyer van Rensburg. Londen, Mei 2020

27 February 2022 By Versindaba

  Londen, Mei 2020   Langs die Teemsserpentyn sluimer die metropool nou: lam gelê deur die pandemie leun dit stil terug, siekerig vaal en grou, want die polsslag is traag: torings, tempels en koepelkatedrale, teaters, nagklubs en kroeë is toe, leeg en verlate soos uitgewerkte myne, net ’n effense gesnork van eensame busse of klik-klak-moltreine….

Read More

Meyer van Rensburg. Goue bolle

27 February 2022 By Versindaba

  Goue bolle Koepeltoring goud in Kyiv vlam rasend op as bombolle plof en bars   © Meyer van Rensburg, 2022  

Read More

Mellet Moll. Die Goue Poort van Kiëf

26 February 20222 March 2022 By Versindaba

  Die Goue Poort van Kiëf   My moederland sal treur oor die beleg van hierdie brose stad waarin ons bly. Want ons gaan tot die bitter einde veg.   Ons sal die wapen opneem vir ons reg om steeds Kiëf se vryheidstryd te stry. My moederland sal treur oor die beleg.   En deur…

Read More

Cyril C.M. Clarke. soveel soos ‘n hart kan hou

24 February 202225 February 2022 By Versindaba

  soveel soos ’n hart kan hou    ‘Nobody has ever measured,  not even poets,  how much the heart can hold.’ Zelda Fitzgerald                    op die stofgemergelde beendroë vlakte duskant blaauwskop waar dartelende stofduiwels drogbeelde van verstoorde siele oor die dorsland dartel en draai loop lê ’n mof-ooi moeg van maerte   swartkraai bode van…

Read More

Mellet Moll. Ars Scientia

15 February 2022 By Versindaba

  Ars Scientia   Hoe groot die rykdom van die enkeling wat in die laatskemer in eenkant parke met die eerste naguil loop, die wysheid van die aarde uit die wisseling van stof tot stof herwin. Hoe raar die meetsnoer wat die tydlyn in skakerings van papier onthou, die oomblikke van kleine dade in die…

Read More

Mellet Moll. Nuovo Mondo

15 February 2022 By Versindaba

  Nuovo Mondo   Die aarde gee geboorte aan ‘n nuwe hemel. Haar baringstem raak hees en resoneer tot swewings wat verby die stratosfeer tot daar anderkant die ewigheid se einders deur die ongerepte klankgrens tril. Frekwensies van haar ongedane adhan word in ‘n kosmiese ossiloskoop vibrasies van ‘n sinoïedale golf.   Met sonsopkoms oor…

Read More

Mellet Moll. Uurwerk

15 February 2022 By Versindaba

  Uurwerk Vir Stephen en Jane Hawking   Ons sal die uurwerk eendag omdraai en in die tydkapsule sal ons terugkeer na die oorsprong van ons kontinuum.   Ons sal momente in daardie ruimtetyd sien terugspeel na die ongerepte bron toe ons nog onverdeelde selle in die lig van ongebore ewighede was. Ons sal die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 108
  • 109
  • 110
  • 111
  • 112
  • 113
  • 114
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon