Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Gerard Scharn. wordt vervolgd

6 February 2022 By Versindaba

  wordt vervolgd   een trein ontspoort een mijn loopt vol er vallen gaten in de wegen schepen stranden er drijven lijken in het water stakingen en protesten in bloed gesmoord een familie uitgemoord en dan is er ook nog aids heel veel drank en corruptie   ooggetuigen vertellen slachtoffers geborgen schuldigen vervolgd reddingswerkers geprezen…

Read More

Groot Suid-Afrikaanse rampe: Digkompetisie

5 February 20223 March 2022 By Versindaba

      Versindaba nooi Afrikaanse en Nederlandse digters uit om gedigte voor te lê wat enige groot Suid-Afrikaanse ramp as tema het. Enige digter wat al by ‘n hoofstroomuitgewer ‘n solobundel gepubliseer het of ‘n digter van wie ten minste 3 gedigte in een of meer versamelbundels opgeneem is wat by hoofstroomuitgewers verskyn het,…

Read More

Wenner van die kompetisie vir liefdesgedigte met ‘n Pablo Neruda-reël

17 December 202123 December 2021 By Versindaba

      Hein Viljoen se gedig “Rivier” is die wengedig.   Die beoordelaars skryf soos volg oor die beoordelingsproses:   “Ek het gefokus op verrassende beeldgebruik en wending. Pablo Neruda se werk is so beroemd en vormend tov die internasionale digkuns, dat gesprekvoering daarmee maklik clichématig kan raak deur in allerlei oorbekende beelde te…

Read More

Wenner van die limeriekkompetisie

17 December 202123 December 2021 By Versindaba

      Marieta McGrath se gedig “sareltjie slaplê van klawer” was is die wengedig. Die beoordelaars het in hierdie kompetisie veral gelet op die korrekte vorm van die limerieke. Hierdie digvorm het vaste reëls, en indien dit nie nagevolg word nie, kan die gedig nie as ‘n limeriek beskou word nie. Verder het die…

Read More

Finaliste: Pablo Neruda-liefdesgedigte

11 December 202117 December 2021 By Versindaba

  Die volgende vier gedigte is die finaliste in die kompetisie vir liefdesgedigte na aanleiding van ‘n reël uit ‘n Pablo Neruda-gedig:   Joan Hambidge: If you forget me https://versindaba.co.za/2021/10/04/joan-hambidge-if-you-forget-me/   Joan Hambidge: You in my twilight sky are like a cloud https://versindaba.co.za/2021/09/29/joan-hambidge-you-in-my-twilight-sky-are-like-a-cloud/   Bester Meyer: en ruimtes word geopen met behulp van die wind…

Read More

Finaliste: Limeriekkompetisie

11 December 202120 July 2024 By Versindaba

  Die volgende vier gedigte is die finaliste in Versindaba se limeriekkompetisie:   Susan Pike: “Bierplesier” https://versindaba.co.za/2021/10/20/susan-pike-bierplesier/   Susan Pike: Klets en swets https://versindaba.co.za/2021/10/20/susan-pike-klets-en-swets/   Annora Eksteen: “op facebook smeer hulle met stroop” https://versindaba.co.za/2021/11/12/annora-eksteen-twee-limerieke/   Marieta McGrath: “Sareltjie slaplê van klawer” https://versindaba.co.za/2021/10/22/marieta-mcgrath-sareltjie-slaple-van-klawer/  

Read More

Hein Viljoen. Twee variasies op Neruda: Soutroos

30 November 2021 By Versindaba

  Twee variasies op Neruda   Soutroos   No te amo como si fueras rosa del sal, topacio o flecha de claveles que propagan en fuego   ek het jou nie lief soos ‘n soutroos of ‘n topaas nie soos een of ander rinkelende halsketting nie ook nie soos toermalyn of soos ʼn onvervangbare superskaarse…

Read More

Hein Viljoen. Twee variasies op Neruda: Rivier

30 November 2021 By Versindaba

  Twee variasies op Neruda   Rivier   como en la piedra fresca del manantial, el agua abre un ancho relámpago de espuma, así es la sonrisa en tu rostro, bella   soos koel water stroom oor ‘n klip glimlag jy die geur van water modder biesies en mos die rivier is jy kabbelend sondeurdrenk…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 110
  • 111
  • 112
  • 113
  • 114
  • 115
  • 116
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon