oor erflewe in skemertyd ‘n vlugtige skandering van die aandlug al met muskiet- mot- en muggieroetes langs die sonar van ‘n vlermuis op lug en die gemaksug waarmee hulle toesak op takke in bloekombome begin sit tarentale die donkerte deur met brawe geredekawel so vergesel hy die wyfie met sy maskuliene…
Category: Kompetisies
Gerard Scharn. over het kalibreren van morfogenetische velden
over het kalibreren van morfogenetische velden zij stemmen af op beromünster en dragen een muts van zilverpapier loeren door micaruitjes verruimen hun geesten tot ins blaue hinein planten een sempervirens in zakformaat onder hun schedeldaken met ratelaar en ratelband en dansende sjamanen zijn zij geneigd kwakers in krijtstreeppak als goden te vereren…
Mellet Moll. Ukwenzakala Komnye
Ukwenzakala Komnye* (Die slag van Marikana, Augustus 2012) By Wonderkop word hierdie middag pers en in die krete het ons hom hoor roep halala Mambush, met jou groen kombers jou spoor uit Twalikhulu en jou groep betogers wat die slagveld van die myn bestorm het met dreunsang en met hoop…
Melanie Grobler. Lamentasie
Lamentasie Ek dra my swart rok want ek rou oor die dood van die groot Binne Biblioteek wat deel was van die Groot Berg; bind swart linte om my verwilderde hare in toom te hou ondraaglik die stem van as paragrawe van as alles verpas soos in Auschwitz vergas die deinende lamentasie van…
Hennie Smith. Dors
Dors Die kosmiese verhaal van water. Die Skepper proklameer die wette vir sy materie: gravitasie en kernkrag elektromagnetiese veld energie massa straling plof uit met ’n magtige knal neutrone protone elektrone in ’n plasma saam gemaal gravitasie knel partikels fuserend inmekaar bou algaande swaar atome suurstof vang twee protone die eerste…
Anton Dockel. Vloedramp: Laingsburg Sondag 25 Jan 1981
Vloedramp: Laingsburg Sondag 25 Jan 1981 Die rivier wat ons dorp amper van die map afgevee het het ons dorp op die map gesit ons was niks reg vir foto’s nie als was vuil en stukkend vervalle van die modder besmeer behalwe die letters van sy naam – LAINGSBURG bo teen die koppie…
Joan Hambidge: Brand UCT Sondag 18 April 2021
Brand UCT Sondag 18 April 2021 I ‘n Stilfilm in slow motion met die regisseur wat al die footage by nabaat beskou: ‘n Ontploffende gasbottel by Rhodes Memorial; ‘n sterk wind; vuurballe wat in die lug opskiet, aftuimel op geboue en ‘n biblioteek verwoes tot die historiese meul in ligte laaie…
Die Fisika van Poësie
Versindaba wag op die oomblik opstelle in oor die verhouding tussen fisika en poësie – of ook die verhouding tussen poësie en wiskunde, ingenieurswese of enige ander wiskundige wetenskap of natuurwetenskap wat nog nie voorheen in druk verskyn het nie. Ons betaal R1 200 vir elke opstel wat gepubliseer word. Opstelle moet wetenskaplik of…
