Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthe McLoud. Oom Daantjie van Gabriëlskraal

6 November 2021 By Versindaba

  Oom Daantjie van Gabriëlskraal   Oom Daantjie van Gabriëlskraal Se plaaslewe voel baie vaal               Hy kikker dit op             Met vrouens en dop   Nou swem hulle naweke kaal.   © Marthe McLoud, 2021  

Read More

Marthe McLoud. Gifappel Marie van Schoor

6 November 2021 By Versindaba

    Gifappel Marie van Schoor   Ou Gifappel Marie van Schoor Het Daantjie gepluk uit die koor   Sy’s rooi om die hals Want hy sing so vals   Hy’t padlangs sy note verloor.   © Marthe McLoud, 2021  

Read More

Bester Meyer. Laat ek dan stilgemaak word deur jou stilte

5 November 20218 November 2021 By Versindaba

  Laat ek dan stilgemaak word deur jou stilte   die vroue kyk op na jou pyniging en jy glimlag af na hulle ál begin die pyn jou laat wonder: My God, My God waarom het U My verlaat?   van waar jy sou kom om te volbring wat voorspel is vir dié wat nog…

Read More

Hendrik J. Botha. Tonight I can write the saddest lines

4 November 20218 November 2021 By Versindaba

  Tonight I can write the saddest lines   So leer ek by jou in die najaar van die liefde: dat géé saliger is as ontvang, ekstase vlietend is, dikwels laatmiddag skuilplek soek in die skadu van verlies, dat liefde vreesloos is, want elke “happily forever after”-sprokie word uiteindelik besleg rondom ‘n graf. So leer…

Read More

Zandra Bezuidenhout. In die Baai het die jongklomp laat waai

3 November 2021 By Versindaba

  In die Baai het die jongklomp laat waai met ‘n jaarlikse jol langs die kaai. Tussen hip-hop en tango en ‘n wals vir die vashou het baldans weer koning gekraai.   © Zandra Bezuidenhout, 2021  

Read More

Zandra Bezuidenhout. Neef Bennie die bok van Benoni

3 November 2021 By Versindaba

  Neef Bennie die bok van Benoni het gesing soos ou Elvis nie kon nie. Net sy ruk en sy rol het ‘n bietjie gelol maar sy kitaar was genoeg om te kielie.   © Zandra Bezuidenhout, 2021    

Read More

Zandra Bezuidenhout. Nig Nellie van Elandsfontein

3 November 2021 By Versindaba

  Nig Nellie van Elandsfontein was ‘n meisie van fyn porselein. Sy was fleurig en keurig maar bra punteneurig en die kêrels het een-een verdwyn.   © Zandra Bezuidenhout, 2021  

Read More

Zandra Bezuidenhout. Die bejaarde Oom Gys van Parys

3 November 20218 November 2021 By Versindaba

  Die bejaarde Oom Gys van Parys wou sy gawe vir oulaas bewys. Maar sy geheue was kort en iets het geskort want die tyd het sy offer geëis.   © Zandra Bezuidenhout, 2021  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 114
  • 115
  • 116
  • 117
  • 118
  • 119
  • 120
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon