Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Bester Meyer. en ruimtes word geopen met behulp van wind

24 November 2021 By Versindaba

  en ruimtes word geopen met behulp van die wind   Net ʼn oomblik. Nooit meer as ʼn oomblik nie. Miskien kan ons nie meer as ʼn oomblik op ʼn slag verduur nie. Ek onthou. Ek sal probeer verder gaan. Hierdie vreeslike ruimte om ons skep die stilte waaraan ek jou, soms, mag erken en…

Read More

Francois de Jongh. Vonkelvrou

22 November 2021 By Versindaba

  Vonkelvrou Swierbol Arrie die Weskusser Voorste vrouedelwer Soek sy kokerdiamant Kroonjuweel gesant Maar kwartsgruis flous die delwer   © Francois de Jongh, 21/11/21  

Read More

Francois de Jongh. Troebadoer

22 November 202122 November 2021 By Versindaba

  Troebadoer   Koos Lem se trekklavier Het namakwalanders laat riel Maar op’n vals noot ‘n Baba in sy sog gelaat Te perd weg deur die rivier   © Francois de Jongh, 21/11/21  

Read More

Francois de Jongh. Bandiet

22 November 202122 November 2021 By Versindaba

  Bandiet   Oom Kalekop kom kuier in die Boland Gooi lepellê-oë maar ons het verstand Sê nie more nie Ook nie naand nie Oes maar net die trosse in die wynland   © Francois de Jongh, 21/11/21  

Read More

Rina Bester. Lolita’s van die Laeveld

18 November 2021 By Versindaba

  Ons dink as die vrolike Lolita’s van die Laeveld Se rompe lil in die wind maak hul geld Maar nee my vrind Wat jy daar vind Is rooi flambojante stewig in al die dorpstrate vasgespeld   © Rina Bester, 2021  

Read More

Pieter Hugo. Soos ‘n handvol wit van die maan

16 November 2021 By Versindaba

  SOOS ‘n HANDVOL WIT VAN DIE MAAN   Ek sien haar sit op ‘n sypaadjie in Lwandle by haar stalletjie die vrou wat beestepote skoonskraap   Ek sien dit in die houding van haar rug in ons oogvang met my verbyry   Vir ‘n oomblik is ek Bottichelli en sy is soos ‘n handvol…

Read More

Elmarie van Kampen. ‘n Ouma van Huis Lenteroos

16 November 2021 By Versindaba

  ‘n Ouma van Huis Lenteroos Het alte plesierig gebloos Sê Oupa van Dyk: “Dié COVID moet wyk Dat ek jou kan soen, maskerloos!”   © Elmarie van Kampen, 2021    

Read More

Marieta McGrath. Orkney Snorkney

15 November 2021 By Versindaba

  Orkney Snorkney   Van deftige Dora van Orkney Mag niemand ooit weet hoe sy snorkney Sy’s ook te fyntjies Vir skielike windjies En sê def’nitief nie die woord forkney   © Marieta McGrath, 2021  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 111
  • 112
  • 113
  • 114
  • 115
  • 116
  • 117
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon