Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Kwatrynkompetisie (139)

28 April 20217 May 2021 By Versindaba

  die afrugkaanse kring en kie drink saans hul wyn ook uit goeie glase dese en gene verskyn selfs in die kollig van covid soos gewone hase hier is dan hul melaatsgeproklameerde taal om viviseksioneel te verbloem – ons kry die bitter beker en beletseltekens voor die teater in ‘n skemerfase   © Waldemar Gouws,…

Read More

Kwatrynkompetisie (138)

28 April 20217 May 2021 By Versindaba

  ’n glasie wyn en digbundel in die hand is in sync en relevant die COVID-verpesting ten spyt kom kultivar én kultuur ritmies tot stand   © Elmarie van Kampen, 2021    

Read More

Kwatrynkompetisie (135-137)

28 April 20217 May 2021 By Versindaba

  135   Oor berg en vallei Lê wingerde wyd versprei Al dreig ‘n pandemie, sal ons altyd wyn kan kry.   *   136   Laat hoop weer groei Laat wingerde bot en bloei Moenie dat die pandemiegriep met jou gemoed kom stoei.   *   137   Agter elke vaatjie wyn. Agter elke…

Read More

Kwatrynwedstryd (134)

28 April 20217 May 2021 By Versindaba

  Kleur , aroma en smaak Dit vat hierdie wyn raak Uit die wingerd is goeie druiwe geoes Covid 19 kan dit nie sleg maak   © Hampie van Staden, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (133)

28 April 20217 May 2021 By Versindaba

  Die wingerd se opbrengs Deur pandemie begrens Smaak steeds soet op die tong van ieder hoopvolle mens   © Driekie Grobler, 2021    

Read More

Kwatrynkompetisie (132)

23 April 20217 May 2021 By Versindaba

  My nooi is in ’n nartjie my ouma in sjirash iemand, iewers skink nóg ’n glas grenache roep cheers deur die maskers ek sit vêr van jou Covid gee die sproeireën met sanitary handwash   © Anton Dockel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (131)

23 April 20217 May 2021 By Versindaba

  Bruilof   Kalkoentjie trippel dwarslyf deur die wingerdbos, trap alsó-alsó … trap die druiwetrosse mos – dans die dans van wynlose Kana totdat Iemand die klipkanwater van virusse verlos.   © Pirow Bekker, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (130)

23 April 20217 May 2021 By Versindaba

  Ek gun jou die vryheid van samesyn. Ek gun jou vriende met goeie wyn. Mag geen pes of pandemie ooit jou vertroue in hoop laat kwyn.   © Driekie Grobler, 2021      

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 130
  • 131
  • 132
  • 133
  • 134
  • 135
  • 136
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon