Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Jan Wagner. Vertaling in Afrikaans

11 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (74)   Jan Wagner. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall.   afsprake vir die kaaimanjag   jy die jagmes, vaardig en skerp genoeg om hulle uit hul pakke te help, hul pasklaar eenstuk-leerswemklere. die knuppel ek, net veiligheidshalwe.   in die platboomboot wat uit inspirasie en…

Read More

Boerneef. Vertaling in Engels

10 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (73)   Boerneef. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur René Bohnen.   My fipple flute is made of palisander wood that is why it sounds so rosewood reedy and why my playing leaves you cold one thing or another is always being othered I am not in the…

Read More

Friedrich Hölderlin. Vertaling in Afrikaans

9 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (72)   Friedrich Hölderlin. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Lewenshelfte   Met geel pere En wilde rose Hang die land in die meer. En julle, lieflike swane, Dronk van soene, Jul steek jul hoofde In die heilig-heldere water. Maar, as dit winter word, waar…

Read More

Rainer Maria Rilke. Vertaling in Afrikaans

8 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (71)   Rainer Maria Rilke. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Herfs Die blare val, val asof van ver, asof verre tuine in die hemel verwelk, hul val traag, met ontkennende gebare.   En in die nagte val die swaar aarde die eensaamheid in, ‘n…

Read More

Kobus Moolman. Vertaling in Afrikaans

7 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (70)   Kobus Moolman. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Melanie Grobler.   Naamgewing ‒ ter nagedagtenis: Michael Wessels (1958-2018)   Dit is nog donker. Geen voëlgesange nie, alhoewel die nag byna verby is. Slegs ’n paar hane kraai in die dorp. En ’n nabye werktuig bons sy…

Read More

Alan Ginsberg. Vertaling in Afrikaans

6 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (69)   Alan Ginsberg. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange.   SKRYN ‘n vertaling   I Ek het my generasie se briljantste breine gesien, verwoes deur waansin, honger, histeries, naak,   wat hulleself teen dagbreek deur die negerstrate voortsleep op soek na ‘n toornige naald,…

Read More

Jan Wagner. Vertaling in Afrikaans

6 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (68)   Jan Wagner. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall.   selfportret met byeswerm   sopas nog net ʼn delikate lyn om ken en lippe, nóú ʼn regte baard wat groei en woel tot ek, na alle skyn, op magdalena lyk, geheel en al behaard  …

Read More

Mazisi Kunene. Vertaling in Afrikaans

6 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (67)   Mazisi Kunene se “izinkondlo emililo” [Brandende verse] in Afrikaans vertaal via Vusi Mchunu se Engelse vertaling uit Zulu. Vert. deur Helize van Vuuren.    Brandende verse   Onsigbaar sal ek jul volg na die heilige grotte díép in die aard-maag waar jul brandende verse wegmoffel en dophou…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 146
  • 147
  • 148
  • 149
  • 150
  • 151
  • 152
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon