Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (66) Pierre Reverdy. Vertaling van Frans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter. Namiddag (Prosagedig) In die oggend wat agter die dak opkom, in die skuiling van die brug, in die hoekie waar die sipresse bo die muur uittroon, kraai ’n haan. In die kloktoring wat…
Category: Kompetisies
T.S. Eliot. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (65) Die Minnesang van J. Alfred Prufrock T.S. Eliot As ek gedink het dat my antwoord gegee sal word aan enigeen wat ooit weer na die wêreld sou terugkeer, sal hierdie vlam botstil gestaan het sonder om verder te beweeg. Maar aangesien niemand vanuit hierdie afgrond nog…
Hugo van Hofmannsthal. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (63) Hugo von Hofmannsthal. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel. Reën in die oggendskemering Die wandelende reën op al die weë Was vol van soete klanke, Die fluisterende vroegoggendreën Vol trane van verlange. Die ruisend ritselende waterstrome Verdoof en verwar die stemme se…
W.H. Auden. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (62) W.H. Auden. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange. Begrafnis-blues Stop alle horlosies, trek uit die telefoon, maak die hond stil met ‘n sappige been, bedek die klaviere en met gedempte trom bring die kis uit, en laat die roubeklaers kom. …
Gregory Orr. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (61) Gregory Orr. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange. Na ‘n dood Ek het die voordeur toe hoor gaan en deur die ruit my pa oor die maanverligte gras sien loop en óp met die pad na die boord. En meteens…
Ted Hughes. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (60) Ted Hughes. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange. Laaste brief Ted Hughes Wat het daardie nag gebeur? Jou laaste nag. Dubbel-, trippelblootstelling Oor alles. Laatmiddag, Vrydag, Die laaste keer wat ek jou lewend gesien het. Jy’t my brief aan jou verbrand,…
Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (59) Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans via Richard Lourie se Engelse vertaling uit die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren. Japannese boogskiet I Die hand sê vir die snaar: Gehoorsaam my. Die snaar antwoord die hand: Trek sterk. Die snaar sê vir die pyl:…
C. Louis Leipoldt. Vertaling in Duits
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (58) Christiaan Frederik Louis Leipoldt vertaling van Afrikaans in Duits. Vert. deur Klaus Klein. [Op my ou ramkietjie] Nun komm, du mein Ramkietjie, Ein-Saiten-Ding, Und spiel mir im Mondschein, ob groß, ob gering! Dann sing ich von Adam, Von Eva, vom Fall, Und vom Paradiese….
