Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Charles Bukowski. Vertaling in Afrikaans

21 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (52)   Charles Bukowski. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Hendrik J. Botha.   Om sonder ‘n wekker te lewe   my pa het altyd  geglo: vroeg bed toe en op met hanekraai; só bly mens gesond, welvarend en wys.   teen agtuur saans was alles donker in…

Read More

Philip de Vos. Vertaling in Duits

18 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (51)   Philip de Vos. Vertaling van Afrikaans in Duits. Vert. deur Robert Schall.   Das alte Schloss   Erklingen, leise, Saiten, klingt etwa aus der Nacht ein Echo froher Zeiten? Hast du es nur gedacht?   Das Schloss ist längst verfallen, die Nacht so stumm und kalt, dass…

Read More

Koos du Plessis. Vertaling in Duits

17 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (50)   Koos du Plessis. Vertaling van Afrikaans in Duits. Vert. deur Robert Schall.   Sommerweihnacht   Willkommen, Sommernacht des Friedens, so heilig, still, und mild, dass sich unter dem Kreuz des Südens das alte Wort erfüllt:   Weihnacht kommt, Weihnacht kommt, Ehr‘ sei Gott und Dank; schenke uns…

Read More

Maya Angelou. Vertaling in Afrikaans

15 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (49)   Maya Angelou. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Marieta McGrath.   Wanneer groot bome val   Wanneer groot bome val, sidder die klippe op ‘n duisend heuwels, lê leeus laag in die lang gras, boemel selfs die olifante na veiligheid.   Wanneer groot bome val in…

Read More

Ricardo Reis. Vertaling in Afrikaans

13 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (48)   Ricardo Reis. Vertaling van Portugees in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Die gode gee niks meer as die lewe nie.   Die gode gee niks meer as die lewe nie. Laat ons dan alles verwerp wat ons oplig na asemlose hoogtes, ewig maar sonder blomme….

Read More

Sarumaru. Vertaling in Afrikaans

12 December 20205 February 2021 By Versindaba

      Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (47)   Die priester Sarumaru. Afrikaanse vertaling uit Kenneth Rexroth se Engelse vertaling van die Japannees. Vert. deur Helize van Vuuren.   LXVIII   Berg-in diep trappelend op rooi esdoringblare hoor ek ‘n hertskreet van herfssmart.   ***   LXVIII             Deep in the mountain, Trampling the …

Read More

Antjie Krog. Vertaling in Nederlands

12 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (46)   Antjie Krog. Vertaling van Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn.   toen het jongste kind   toen het jongste kind het huis verliet was het een paar dagen stil zakten wij weg in de extra ruimte en onhoorbaarheid aleer de strijd begon: grootformaat vuile ruzies waarin…

Read More

Ellen Bryant Voigt. Vertaling in Afrikaans

10 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (45)   Ellen Bryant Voigt. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Tom Dreyer.   Mormeldier   on-anders as otters waaroor ons vrek rinkinkers roeiend op hul rug soos stokkiesdraaiers met kos- pakkies in waspapier dieselfde vlambruin pels met stroke rooi en grys ofskoon dié marmot ‘n veer voel…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 149
  • 150
  • 151
  • 152
  • 153
  • 154
  • 155
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon