Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Gus Ferguson. Vertaling in Afrikaans

3 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (57)    Gus Ferguson. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Vir Bob Dylan se verjaardag   ‘ n Dylan-vers staan wars  op die blad Herinner aan ‘n mankolieke koutjie   Wat kletter in die wind, en kreun Maar budgie is reeds vort. Wanneer Bob praat…

Read More

Zoe Menesis. Vertaling in Nederlands

30 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (57)   Zoe Menesis. Vertaling van Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn.   Bayete   durbanse straten durbanse groeten   het snoepgoedwinkelkind glimlacht met zijn wisselbekkie naar de gerimpelde mannen die aan een tafeltje zitten môge môge hoe is het met u zegt hij met een fluitstem een…

Read More

Tom Gouws. Vertaling in Engels

30 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (56)   Tom Gouws. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Marieta McGrath.   Apple of the eye   I’m a cave that goes around, a bunch of creatures to me bound, unaware of all that’s found in my heart and kidney, throat and nose, muscle, tissue, Lord, my…

Read More

Elisabeth Eybers. Vertaling in Duits

29 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (55)    Elisabeth Eybers. Vertaling van Afrikaans in Duits. Vert. deur Robert Schall.    Sonett   Nun hab ich dich schon zögernd lieb, so wie man Unvollendetes scheu lieb gewinnt; du bist noch nichts als Wunschtraum, Euphorie, ein Lied, das ungewiss in mir beginnt.   Ich kenn dich nicht,…

Read More

Emily Dickinson. Vertaling in Afrikaans

28 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (54)   Emily Dickinson. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren.   Die Tint wat ek nie kan vat   Die Tint wat ek nie kan vat—is beste— Die Kleur te ver weg Om in Basaar te wys ‘n Ghienie vir ‘n Kyk—   Die fyn—ontasbare…

Read More

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans

27 December 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (53)   Osip Mandelstam. “Ek soek hul nie”, Tristia 1922. In Afrikaans vertaal via Paul Celan se Duitse vertaling uit die Russies. Vert. deur Helize van Vuuren.   “Ek soek hul nie” uit Osip Mandelstam,Tristia 1922   Ek soek hul nie, Kassandra, omdat die sekondes bloei: jou oog, ek…

Read More

Charles Bukowski. Vertaling in Afrikaans

23 December 20204 February 2021 By Versindaba

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (54)   Charles Bukowski. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Hendrik J. Botha.   Om ‘n glimlag te onthou   ons het goudvisse gehad wat in die rondte swem in ‘n bak op die tafel naby die venster met swaar gordyne. my ma, altyd met ‘n glimlag, het van…

Read More

Joachim Ringelnatz. Vertaling in Afrikaans

23 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (53)   Joachim Ringelnatz. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall.   Somerlafenis   Pluk vir jou ‘n donsveertjie uit die wolkwit matjie Wat stilweg deur die sonnehemel gly. En tooi die kadotjie wat jou begelei Met ʼn fyn groen latjie.   Kruip luilekker weg in wuiwende…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 148
  • 149
  • 150
  • 151
  • 152
  • 153
  • 154
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon