Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Thurston Cooper. Duiwe

27 March 2026 By Versindaba

  Duiwe   ’n Duif kan sy hok verlaat.   Maar party vlerke kies ander wind.   Waar twee oseane mekaar raak, staan die moerbeiboom nog.   ’n Duif teen arende. Hadeda in sy skadu.   Ander lug onder sy vlerke.   Matroosfontein roep.   Die swaai beweeg nog.   Sy stem oor see, nog…

Read More

Margaret Cordier – Biermann. die gewete maak nie lawaai nie

27 March 2026 By Versindaba

  die gewete maak nie lawaai nie dit kom soos ’n stil teenwoordigheid wat nie padgee nie   nie as kennis nie maar as aanspreeklikheid   ’n masjien kan die goeie benoem die taal van barmhartigheid rangskik die vorm van skuld nadoen berou op grammatikaal korrekte wyse verwoord   maar dit kniel nie   daar…

Read More

Thurston Cooper. Koppies het ore

26 March 2026 By Versindaba

  Koppies het ore   Die mure is dun. Lakens word deure.   Op die Vlakte slaap ons onder een dak. Slaap ons sonder dak.   Koppies het ore.   Die lang arm slaan toe. Die klok loop.   Alles wat opkom sak weer.   Die son en die maan gaan vanaand uit.   ©…

Read More

Paul Kloppers. goëlgesang

24 March 2026 By Versindaba

  goëlgesang   heimdall met sy goddelike oor kon selfs die spriete in hul stilte hoor stulp   die spinnekop se ongesponne nyd kon hy voortydig opstrik in sy slakkehuis   heimlik luister ek tinnitus god van suispsalms   na ‘n skynbesie in my kop   © Paul Kloppers, 2026    

Read More

Marthé McLoud. Rivierkruising

23 March 2026 By Versindaba

  Rivierkruising   Vandag het die Rivierman jou oor die water gedra en my op die rivieroewer tussen die ruisende riete en riviervoëls agtergelaat.   Die dood is ’n donker bos waar die voëls in ’n oertaal sing en die nagte stil om jou vou.   Plant vir ons ’n boom daar. Wanneer die stam…

Read More

Jacques Boshoff. Stil word

20 March 2026 By Versindaba

  Stil word   My hond hoor die dreun van die vullistrok en raak benoud: kruip weg onder ‘n bed en kom eers uit as daar stilte is.   Weekliks herhaal die proses – hardloop en wegkruip   hardloop en wegkruip   totdat daar   doodse stilte is.   © Jacques Boshoff, 2026  

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Deel

16 March 2026 By Versindaba

  Deel   maande het ek gewag voor ek jou moes afbind in my arms later op my rug toe nog lig maar jy klim terug in my roep ons gees na gees waar eens ʼn planeet was groei jy plasenta vas metrum elke polsslag ritmies op jou kitaar word die allegro fortissimo afgewen tot…

Read More

Marthé McLoud. Terugreis

16 March 2026 By Versindaba

  Terugreis   Ek reis met ’n voorskrifbril terug na die oranje wingerde van die Paarl.   Vroeër in die kwartaal het jy jou skoolhemp oopgeknoop, jou hart uitgehaal en vir my gegee.   Ek het dit gebottel en onder my koshuisbed gebêre.   Na die vakansie breek ek die seël. Jou hart nog vars,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • …
  • 172
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon