Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Die donker kom van buite

8 May 2026 By Versindaba

  Die donker kom van buite   In ‘n cantus firmus verset téén vloggers en bloggers soekend na ‘n woord perfek (op my erewoord, sou ons sê in ons jeug), ‘n gelykenis óm die gedagte van swart op ‘n skip (MV Hondius) ‘n hantavirus ontdek Oceanwide Expeditions, meen ek praat die impak metafories dood digby…

Read More

Caren Kearley. Deurweekdae

8 May 2026 By Versindaba

  Deurweekdae   Daar is dae wat my deurweek, dis asof elke uur deur my vingers drup dan wens ek dat ek myself kan uitwring soos nat klere in die son, en al die swaar net laat val tot niks meer aan my vasklou nie.   Daar is dae wat ek net stil wil wees…

Read More

Caren Kearley. Net vir nou

8 May 2026 By Versindaba

  Net vir nou   in ‘n droom het dit gekom al die woorde wat my ontwyk was jy hier of is jy weg sê ‘n stem   ek is  hier hoor ek haar   maar waar is jy nou vra sy my   ek is hier sê ek net vir nou   © Caren…

Read More

Rosa Keet. ‘n Toevallige storie

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  ‘n Toevallige storie   my selle en my self het ek nie self gekies nie   dit is uit die bloute uit sterrestof ontwerp   geen rede vir hier geen rede vir nou   ‘n geskenk van pigment hartklop en asem   ’n plek in tyd ’n uitpos in ruimte   geen rede vir…

Read More

Jeanne Henning Els. Openbaring

7 May 2026 By Versindaba

  Openbaring   die psigiater is jou herder stabiliseerders sal jou nie ontbreek   hy wys jou na sy rusbank, lei jou na openbaring   hy sê als sal geskied om gesond word ontwil   al vang die donker jou moet jy geen onheil vrees   want hy is altyd naby, sy voorskrif en pille vertroos…

Read More

Emmie Bedeker. Gaan

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  Gaan   vanoggend laat gaan ek jou, verlos van my pyn en berou. gaan sing jou eie lied sonder my vals stem van verdriet   © Emmie Bedeker, 2026  

Read More

Emmie Bedeker. chemo

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  chemo   jou kop is donsig soos dié van ’n jong duifie en ek wonder hoeveel ververings nog voor jy migreer   © Emmie Bedeker, 2026  

Read More

Emmie Bedeker. blydenis

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  (geinspireer deur gedig van Antjie Krog) bly by my wanneer dit reën sodat die treurigheid klein word     blydenis   wees by my met hande en oë wanneer my lyf oud word   wanneer die aarde kreun onder geweld en mishandeling en ek bang word   vertoef nog ’n wyle met jou vetplantjies…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • …
  • 167
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Krige Visser. Aantrekkende naak
  • Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde
  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval
  • Jeanne Henning Els. wholeworld

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon